Magnifying Glass
Search Loader

Author: Carina Diedericks-Hugo

Support
Carina Diedericks-Hugo is die skrywer van die Thomas@-boeke, wat op kyknet as “n televisiereeks uitgesaai is. Haar werk is vir die Sanlam- en die mer-prys benoem en het reeds ses atkv-toekennings ontvang. As sy nie skryf nie, werk sy as bemarkingsbestuurder van “n wynlandgoed in Stellenbosch.




21 Ebooks by Carina Diedericks-Hugo

Carina Diedericks-Hugo: Permanente ink
Kaapstad word deur ’n reeksmoordenaar geteister. Die Romeo-en-Juliet-moordenaar se slagoffers is almal tieners. Verliefde paartjies”¦ En almal word op dieselfde manier …
EPUB
Afrikaans
DRM
€8.77
Carina Diedericks-Hugo: Thomas@aksie.net
Almal is baie opgewonde oor Thomas se kans om ’n sepiester te wees. Hy het immers ’n rol gekry in Die Malans van Marthaheim, die gewildste TV-reeks óóit! En sy mede-ster is boonop die aantreklike …
EPUB
Afrikaans
DRM
€8.31
Carina Diedericks-Hugo: Thomas@nagmerrie.net
Dinge is in rep en roer oor die nuwe meisie in Thomas-hulle se klas: die aantreklike sepiester Fleur Vermaak. Hannes is dadelik tot sy ore toe verlief op Fleur, maar dit lyk asof sy net oë het vir …
EPUB
Afrikaans
DRM
€8.29
Carina Diedericks-Hugo: Thomas@rock-ster.net
Thomas se lewe suig harder as ’n stofsuier. Hy is kniediep in die moeilikheid omdat hy ’n leë koeldrankblikkie geskop het en dit per ongeluk die skoolhoof, meneer Volschenk, teen die kop getref het. …
EPUB
Afrikaans
DRM
€8.29
Carina Diedericks-Hugo: Thomas@gps.net
Thomas en die res van die graadneges is opgewonde toe ’n Amerikaanse uitruilstudent ’n paar dae by hulle moet deurbring. Maar waarom tree James Mc Callister so vreemd op? En wat beteken die …
EPUB
Afrikaans
DRM
€1.20
Carina Diedericks-Hugo: Spesiale (en geheime) Agent Peter van der Wind en die Chinese draak
Peter van der Wind is net elf jaar oud, maar hy is ’n spesiale (en geheime) agent. Wat? Cool? Nee, dis nie cool nie. Dit is GLAD nie cool nie, want hy is net ’n geheime agent omdat hy ’n baie …
EPUB
Afrikaans
DRM
€6.24
Carina Diedericks-Hugo: Thomas@omnibus 1 (moord; aqua; skerpioen)
Drie adrenalienbelaaide Thomas@-avonture in een omnibus! Die Thomas@-reeks is een van die grootste suksesverhale in die Afrikaanse kinderboekmark. Daar het oor die jare reeds 10 boeke in dié …
EPUB
Afrikaans
DRM
€9.96
Carina Diedericks-Hugo: Die verdrinking van Josua van Eden
Vir Josua het dit begin die dag toe hy deur dieweerlig getref is. Toe hy bykom, sien hy ’n engel.’n Blonde engel met ’n laptop onder haar arm.Wat hy nie kon sien nie, is dat Titania allesbehalwe so …
EPUB
Afrikaans
DRM
€5.64
Carina Diedericks-Hugo: Die verdrinking van Josua van Eden
Vir Josua het dit begin die dag toe hy deur dieweerlig getref is. Toe hy bykom, sien hy ’n engel.’n Blonde engel met ’n laptop onder haar arm.Wat hy nie kon sien nie, is dat Titania allesbehalwe so …
PDF
Afrikaans
DRM
€5.63
Carina Diedericks-Hugo: Karaktermoord
Jare gelede het die beeldskone digter Anna Neethling finaal uit die uitgewer Malan Sinclair se lewe gestap. Hul verhouding was ’n maalkolk wat sy huweliken loopbaan wou verswelg. Maar nou is Anna …
EPUB
Afrikaans
DRM
€10.00
Carina Diedericks-Hugo: Thomas@aqua.net
Die derde avontuur in die topverkoper-reeks Thomas@ is hier! Die toetsreeks is verby en ’n wonderlike langnaweek by die see lê vir Thomas-hulle voor. Maar dan begin dinge lelik skeefloop: Thomas …
EPUB
Afrikaans
DRM
€8.32
Carina Diedericks-Hugo: Thomas@moord.net
Thomas is nie lus om te trek nie. En hy is nog minder lus om ’n nuwe halfboetie of -sussie te kry, al is sy stiefma, Louisa, eintlik nogal cool. Boonop is hulle nuwe blyplek ’n stokou Victoriaanse …
EPUB
Afrikaans
DRM
€8.32
Carina Diedericks-Hugo: Thomas@skerpioen.net
Thomas en Hannes kan nie wag om ’n nuwe rekenaarspeletjie te toets wat hulle by Harry van die Cyber Tiger-internetkafee gekry het nie. Maar iets is verkeerd met die speletjie. ’n Geheimsinnige …
EPUB
Afrikaans
DRM
€8.32
Carina Diedericks-Hugo: Thomas@geraamte.net
’n Skooltoer na Namibië saam met al sy pelle. Thomas kan skaars aan iets cooler dink. Boonop gaan hulle die geheimsinnige Kolmanskop besoek ”“ ’n ou spookdorp wat byna onder die woestynsand begrawe …
EPUB
Afrikaans
DRM
€8.25
Carina Diedericks-Hugo: Thomas@sms.net
Die nuwe skooljaar begin nie goed vir Thomas nie. Eers het hy en Hannes ’n nagmerrieondervinding in ’n hyser en dan word hy vir ’n week lank …
EPUB
Afrikaans
DRM
€8.34
Carina Diedericks-Hugo: Thomas@vrees.net
Nadat Thomas laat een aand ’n geheimsinnige gesprek afluister, is hy doodseker sy pa is bang vir iets of iemand. Wie is die geheimsinnige Rus van wie hulle gepraat het? En waarom het Thomas en sy …
EPUB
Afrikaans
DRM
€8.34
Carina Diedericks-Hugo: Thomas@skaduwee.net
Thomas hoor toevallig hoe twee mans planne beraam om ’n besending onwettige vuurwapens van die hawe tot in die hartjie van Kaapstad te kry. Thomas word in die onderwêreld van Kaapstad vasgekeer ─ …
EPUB
Afrikaans
DRM
€8.36
Carina Diedericks-Hugo: CAPS Thomas@sms.net
Die nuwe skooljaar begin nie goed vir Thomas nie. Eers het hy en Hannes ’n nagmerrieondervinding in ’n hyser en dan word hy vir ’n week lank geskors omdat hy die ou drel van ’n Piet Senekal geslaan h …
EPUB
Afrikaans
DRM
€6.46
Carina Diedericks-Hugo: Thomas@scorpion.net
Thomas and his best friend Hannes can’t wait to try out the new computer game they got from Harry at the Cyber Tiger Internet Cafe. But something is wrong with it. Right in the middle of the game, a …
EPUB
English
DRM
€8.31
Carina Diedericks-Hugo: Thomas@omnibus 2 (sms; nagmerrie; aksie)
Drie adrenalienbelaaide Thomas@-avonture in een omnibus! Die Thomas@-reeks is een van die grootste suksesverhale in die Afrikaanse kinderboekmark. Daar het oor die jare reeds 10 boeke in dié …
EPUB
Afrikaans
DRM
€12.25
Carina Diedericks-Hugo: Thomas@murder.net
Thomas is moving to a new house, and he hates the idea with a passion. Even though his stepmother, Louisa, is quite cool, having a new half-brother or -sister is something Thomas is definitely not …
EPUB
English
DRM
€8.30