Magnifying Glass
Search Loader

Author: Corne van Rooyen

Support

17 Ebooks by Corne van Rooyen

Corne van Rooyen: Testament van liefde
Xandri en Anton trou om hul peetkinders standvastigheid te gee nadat die kinders se ouers vermis word tydens ’n tsoenami. Xandri is al jare verlief op Anton en dit word steeds moeiliker om haar …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.41
Corne van Rooyen: Liefste tinktinkie
Carlie verskil heeltemal van die vrouens met wie Armand daagliks te make het en prikkel daarom sy belangstelling. Hy het egter vantevore sy kop met ’n jonger vrou gestamp en sal nie toelaat dat dit …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.52
Corne van Rooyen: Haar sprokiesprins
Belinda is oortuig dat liefde slegs vir sprokies bedoel is, nie vir doodgewone meisies soos sy nie. As haar hart net wil verstaan dat hul buurseun, Werner, iemand anders se prins is. Maar wanneer sy …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.50
Corne van Rooyen: Kaalvoetnooi
Elzani het nie net koffie op Xander se hemp gemors nie, maar ook sy motor gestamp en sowaar, hier staan hy ’n derde keer voor haar. Dié keer dreig sy hom met ’n mes. Met drie “ongelukke” agter die …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.52
Corne van Rooyen: Die spel van liefde
Tot Izette se ontsteltenis is die nuwe, sexy prokureur niemand anders as haar eksman nie. Gelukkige is haar gevoelens vir Markus iets van die verlede, maar sy soene saai steeds verwoesting in haar …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.52
Corne van Rooyen: Lekkerder as Sjokolade
Leroux is beslis een van daardie mans waarteen haar ma Riana altyd gewaarsku het. Té aantreklik té ryk en té wonderlik vir woorde. In kort – te goed om waar te wees en as sy nie oppas nie is sy …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.50
Ria Richards & Corne van Rooyen: Held op ’n Harley & Die bruidegom se eks
Mans op motorfietse assosieer Leah met bad-boys en dit is nie die tipe man waarvan sy hou nie. Maar Tristan op sy Harley laat haar hartklop versnel en sy glimlag maak haar knieë …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.53
Corne van Rooyen: Robynprinses
Emmalynn James wil trou vir liefde en dink Benjamin Worthington – die Markies van Hemmingford – is die aantreklikste man denkbaar. Hy is egter buite haar bereik want Edmund Blackmore en sy moeder het …
EPUB
Afrikaans
DRM
€7.62
Corne van Rooyen: Miljoene Maanligsoene
Danika reis saam met ’n groep kollegas na Italië vir die troue van ’n supermodel. Daar ontmoet sy Ricardo Burratti – ’n aantreklike Italianer wat gevoelens in haar wakker maak wat sy nog nooit …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.52
Alma Carstens & Corne van Rooyen: Sy tydelike buurvrou & Die liefdeslied
Sy tydelike buurvrou ”“ Corné van Rooyen Tarien is terug op haar tuisdorp om haar groottante se boedel af te handel maar die eerste man wat sy in die dorp raakloop is Stefan: die ridder van haar …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.50
Corne van Rooyen: Tussen Liefde en Haat
Die skeidslyn tussen liefde en haat is dun Marlien van der Walt aanvaar ’n pos as skoonheidsdeskundige op ’n wildsplaasbuite Harrismith ná ’n traumatiese inbraak by haar woonstel. Die plaas …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.32
Corne van Rooyen: Vryval na liefde
Janneke Lombard werk vir die aantreklike joernalis, skrywer en avonturier, De Wet Combrink. Sy hou van haar werk en is gewoond daaraan om hom te vergesel waar hy ook al gaan werk. Maar om saam te …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.52
Corne van Rooyen: ’n Ultimatum vir liefde
Na die tragiese dood van hulle seuntjie in ‘n motorongeluk, moet Ruhan en Anika die stukkies van hulle lewe optel. Anika sukkel om hul kind se dood te verwerk en in die proses verstoot sy vir Ruhan …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.50
Corne van Rooyen: ’n Skatkis vol liefde
Kort na haar agtiende verjaardag reis Karlijn Verhoefen per skip vanaf Nederland na die Kaap. Een stormagtige aand, val Karlijn oorboord en word deur capitaine Jean van die skip Die Carlotta gered.‘n …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.53
Corne van Rooyen: Haar hart se ware tuiste
Twee jaar na die tragiese afsterwe van haar man, keer Liané Rautenbach terug na haar man se familieplaas, waar sy hartlik deur sy familie ontvang word. Veral haar oorlede man se broer, Mauritz. Hy …
EPUB
Afrikaans
DRM
€3.99
Corne van Rooyen: As die liefde kom
Mianke Grové, is ‘n romanskrywer, maar glo nie aan die liefde nie. Vir haar is liefde bloot ‘n mite, nes feëverhale. Haar aanstaande swaer vra haar om te gaan uithelp op sy vriend se wildreservaat …
EPUB
Afrikaans
DRM
€3.99
Corne van Rooyen: As die sterre kon praat
Jare gelede het Amelia Henning haar hart gesluit vir enige vorm van die liefde. By Enigma, die wildreservaat waar sy werk, staan sy bekend as die katvrou met haar kennis en liefde vir luiperds. …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.24