Lupe
Suche

Autor: André le Roux

Support
André le Roux is ’n gesoute joernalis, wat by onder andere „Beeld“, „Huisgenoot“ en „Die Burger“ gewerk het. Hy was jare lank eindredakteur by „Sarie“ en is ’n gewilde rubriekskrywer. Sy boeke sluit talle topverkopers in, soos „Op die man af“, „Nou ja toe“ en „Op die vrou af“.




5 Ebooks von André le Roux

André le Roux: Kan ek maar aan jou selluliet vat?
Bekroonde en geliefde skrywer André le Roux keer 45 mites oor die liefde op hul kop. Hier is die Kook & Geniet van intieme verhoudings – slegs vir volwassenes. Wat is dit met mans en vroue? Hoekom …
EPUB
Afrikaans
DRM
€14.99
André Le Roux: Narsiste, psigopate, stalkers en sadiste
Jy’t vandag – niksvermoedend verby minstens een psigopaat geloop. Hy’t moontlik saam met jou in die hysbak geklim. En vanaand wag daar dalk ’n narsis of ’n sadis op jou. By die huis. Wie is hierdie …
EPUB
Afrikaans
DRM
€14.99
André le Roux: Op die vrou af 2
Hierdie is die derde bundel van die bekroonde en gewilde joernalis se SARIE-rubrieke. Ná 10 jaar, 9 joernalistieke pryse, 2 suksesvolle verhoogverwerkings, wat landwyd deur meer as 80 000 lesers …
EPUB
Afrikaans
DRM
€12.99
André Le Roux: Waarom mans altyd reg is (en ander onnoselhede)
Waarom mans altyd reg is (en ander onnoselhede) bevat van die laaste (en skreeusnaaksste) rubrieke wat André le Roux vir Sarie geskryf het. Wat is dit met vrouens en alewig inkopies doen? En hoekom …
EPUB
Afrikaans
DRM
€11.99
André Le Roux: Kinders wat moor
Die een moordenaar suig sy duim. Die ander een klim op sy ma se skoot en begin huil. Hulle speel met hul speelgoed en lees hul strokiesprente op die vloer van die polisiekantoor. Hulle is albei 10 …
EPUB
Afrikaans
DRM
€14.99