Lupe
Suche

Anton Roodt 
Weerlose meganika 

Support
Adobe DRM
Cover von Anton Roodt: Weerlose meganika (ePUB)
’n Tydjie terug is ’n merkwaardige vonds gemaak: ’n koperplaatfoto wat tydens die Slag van Bloedrivier geneem is . .  en dit wys drie engele teen die oggendmis! Die neerdaal van die engele word die hoogtepunt van die jaarlikse gedenkopvoering in Welkom. Maar vanjaar, tydens die kleedrepetisie, word die hoofengel vermoor . . . en die koperplaatfoto het verdwyn! ’n Heerlik aweregse roman, sowel ryke verbeeldingsvlug as skerp satire.
€13.99
Zahlungsmethoden

Über den Autor

Anton Roodt het ’n MA in Kreatiewe Skryfkunde aan die Universiteit van die Vrystaat behaal. Hy praktiseer sedert 1982 as ’n professionele argitek en beplanner en het al verskeie toekennings vir sy firma se werk ontvang. Hy is ook ’n visuele kunstenaar en ’n lid van die Free State Art Collective. Hy en sy vrou, Zarine, woon in Bloemfontein.
Sprache Afrikaans ● Format EPUB ● Seiten 320 ● ISBN 9780624091363 ● Dateigröße 0.4 MB ● Verlag Tafelberg ● Erscheinungsjahr 2020 ● Ausgabe 1 ● herunterladbar 24 Monate ● Währung EUR ● ID 7597224 ● Kopierschutz Adobe DRM
erfordert DRM-fähige Lesetechnologie

Ebooks vom selben Autor / Herausgeber

709.561 Ebooks in dieser Kategorie