Lupe
Suche

Braam van Wyk 
Veldgids tot Bome van Suider-Afrika 

Support
Adobe DRM
Cover von Braam van Wyk: Veldgids tot Bome van Suider-Afrika (ePUB)


Hierdie omvattend uitgebreide, hersiene uitgawe van die beste verkoper onder boom-veldgidse vir die streek bied veel meer as die hoogs suksesvolle eerste uitgawe. Volledig bygewerkte teks (insluitend bykomende spesie-inskrywings) en verspreidingskaarte, talle nuwe foto’s en ’n nuwe seksie van 87 bladsye met foto’s van die hele boom maak dié gewilde gids nog meer noodsaaklik in die veld.Suider-Afrika het ’n ryk verskeidenheid bome, met sowat 2 100 inheemse en meer as 100 genaturaliseerde uitheemse spesies. Veldgids tot Bome van Suider-Afrika beskryf en illustreer meer as 1 000 hiervan, met die klem op die algemeenste bome en dié wat waarskynlik die meeste teëgekom word. Spesies is op grond van maklik waarneembare blaar- en stingelkenmerke logies in 43 groepe gerangskik, elke inskrywing met volkleurfoto’s van die diagnostiese dele van die plant. Praktiese gebruike van die plante word ook genoem.

€16.40
HEUTE 15% RABATT
€13.94
Zahlungsmethoden

Über den Autor

Braam van Wyk het ’n doktorsgraad aan die Universiteit van Pretoria verwerf, waar hy sedert 1977 ’n dosent is. Hy is tans Professor van Botanie en Kurator van die H.G.W.J. Schweickerdt Herbarium. As gesagsfiguur op die klassifikasie van suider-Afrikaanse boomspesies, is hy ook wyd gepubliseer op die gebied van botanie van suider-Afrika, insluitend Photographic Guide to Wild Flowers of South Africa (Struik, 2000) en Identifiseer die Bome van Suider-Afrika (Struik, 2008).
Sprache Afrikaans ● Format EPUB ● ISBN 9781775841067 ● Dateigröße 90.2 MB ● Verlag Penguin Random House South Africa ● Erscheinungsjahr 2013 ● Ausgabe 2 ● herunterladbar 24 Monate ● Währung EUR ● ID 2825031 ● Kopierschutz Adobe DRM
erfordert DRM-fähige Lesetechnologie

Ebooks vom selben Autor / Herausgeber

12188 Ebooks in dieser Kategorie