Sasol Eerste Veldgids tot die Sterrehemel van Suider-Afrika bied “n fassinerende blik op die suidelike sterrehemel. Met behulp van volkleurfoto“s en illustrasies, maandelikse sterrekaarte en maklik leesbare teks, sal die ontluikende sterrekundige die meer sigbare voorwerpe in ons naghemel kan uitken en meer van die unieke verskynsels in ons sterrestelsel te wete kom.
Sprache Afrikaans ● Format EPUB ● Seiten 57 ● ISBN 9781775840473 ● Verlag Penguin Random House South Africa ● Erscheinungsjahr 2013 ● herunterladbar 6 mal ● Währung EUR ● ID 5991482 ● Kopierschutz Adobe DRM
erfordert DRM-fähige Lesetechnologie