Lupe
Suche

Dagboek van ’n dork 1: Stories van ’n nie-so-fantastiese lewe 

Support
Adobe DRM
Cover von Dagboek van ’n dork 1: Stories van ’n nie-so-fantastiese lewe (ePUB)
Nikki Maxwell is nie gewild nie. Eintlik is sy die teenoorgestelde van gewild. Sy’s ’n absolute dork! Nikki hoop sy kan vriende by die nuwe skool maak en dat haar dorkdae nou verby is. Maar die lewe is nie so eenvoudig nie. Wanneer sy vir die kunskompetisie inskryf, vind sy uit dat die mislikste meisie in die skool ook nou haar grootste kompetisie is! Wat staan ’n dork te doen? Lees Nikki se dagboek vol drama en dinge en maak reg om die dork in jou ’n drukkie te gee.
€7.49
Zahlungsmethoden

Über den Autor

Kobus is ’n bekende en bekroonde vertaler. Hy vertaal verskeie belangrike fiksie-, nie-fiksie- en kinderboeke en wen onder andere die SAUK se Artes-toekenning, die Akademie vir Kuns en Wetenskap se Elsabe Steenbergprys (2015), sowel as die Alba Bouwerprys (2016). Hy is ook gekies vir die IBBY SA Ererol (2015).
Sprache Afrikaans ● Format EPUB ● Seiten 336 ● ISBN 9780798181556 ● Dateigröße 9.4 MB ● Übersetzer Kobus Geldenhuys ● Verlag Human & Rousseau ● Erscheinungsjahr 2020 ● Ausgabe 1 ● herunterladbar 24 Monate ● Währung EUR ● ID 7472459 ● Kopierschutz Adobe DRM
erfordert DRM-fähige Lesetechnologie

709.561 Ebooks in dieser Kategorie