Lupe
Suche

Deon Meyer 
Ridders van die grondpad 
’n Gids vir avontuur-motorfietse

Support
Adobe DRM
Cover von Deon Meyer: Ridders van die grondpad (ePUB)
Nuwe horisonne wink om elke draai wanneer die gewilde misdaadskrywer Deon Meyer en die fotograaf Adriaan Oosthuizen die land se mooiste grondpaaie begin verken. Hulle vertel van die interessante karakters langs die pad en die uitdagings wat hulle moes trotseer in hul soeke na avontuur en asemrowende landskapstonele.

Hul gunstelingroetes strek oor feitlik die hele Suid-Afrika en is gerig op sowel ervare as aspirantgrondpadryers. Die roetebeskrywings lees soos reisverhale en elkeen bied iets nuuts om te ontdek: ’n dramatiese pas, kronkelende riviere, pragtige ou plaasgeboue of ’n afgeleë stuk Karoo-pad.

Die boek bevat ook ’n rygids wat die teorie agter avontuurtoer op grondpaaie verduidelik. Dit verskaf handige wenke, onder meer hoe om regop te bly op ’n sanderige pad, hoe om veilig deur slote en stroompies te kom, hoe om ’n noodstop te doen en hoe om ongelukke te vermy.

– Meer as 30 roetes word beskryf en gegradeer
– Aangrypende landskapsfotografie
– Kleurvolle kaarte illustreer elke roete
– Gids met praktiese wenke vir grondpadry
€13.99
Zahlungsmethoden

Über den Autor

Adriaan Oosthuizen is ’n Kaapse fotograaf wat al talle kere vir sy werk in mode-, kos-, dekor-, kuns- en natuurfotografie bekroon is. Sy opdragte neem hom regoor die wêreld en sy foto’s het al in onder meer die New York Times en L’equipe verskyn.
Sprache Afrikaans ● Format EPUB ● Seiten 272 ● ISBN 9780624056843 ● Dateigröße 45.7 MB ● Verlag Tafelberg ● Erscheinungsjahr 2014 ● herunterladbar 24 Monate ● Währung EUR ● ID 4533999 ● Kopierschutz Adobe DRM
erfordert DRM-fähige Lesetechnologie

Ebooks vom selben Autor / Herausgeber

475 Ebooks in dieser Kategorie