Lupe
Suche

Eugene Moll 
Watter Boom Is Dit? 

Support
Adobe DRM
Cover von Eugene Moll: Watter Boom Is Dit? (ePUB)
Vir die beginner kan die groot aantal boomspesies wat in Suider-Afrika voorkom – sowat 1 700 inheemse en ingevoerde spesies – oorweldigend wees. Hierde nuutste toevoeging tot die Watter?- reeks help met hierdie probleem deur die aanskoulike, algemene, opvallende en soms buitengewone spesies in terme van hul “familiegroepe“ te beskryf. Kennis van die boomfamilies help met die herkenning van verwante bome se gemeenskaplike kenmerke en ook die eienskappe waaraan spesies van mekaar onderskei word. Die boek bied: talle volkleurfoto“s van die diagnostiese kenmerke van bome; opsommings van groepkenmerke in verstaanbare taal; ʼn Geïllustreerde woordelys van plantdele en notas met interessante bykomende inligting. Alle boomliefhebbers, veral beginners, sal hierdie boek baie nuttig vind.
€10.67
Zahlungsmethoden
Sprache Afrikaans ● Format EPUB ● Seiten 220 ● ISBN 9781775840343 ● Verlag Penguin Random House South Africa ● Erscheinungsjahr 2013 ● herunterladbar 6 mal ● Währung EUR ● ID 2698429 ● Kopierschutz Adobe DRM
erfordert DRM-fähige Lesetechnologie

Ebooks vom selben Autor / Herausgeber

78.088 Ebooks in dieser Kategorie