Lupe
Suche

Autor: Ilse Salzwedel

Support
Ilse Salzwedel is „n bekende vryskutjoernalis van Johannesburg, met jare se ervaring van die Suid-Afrikaanse media. Sy is aanbieder van Skrywers en boeke wat weekliks op RSG uitgesaai word. Sedert 2011 het sy vier boeke gepubliseer: Seerowers, kameelkoppe en chillies vir tee; Bloedsusters; Die onvertelde stories van Afrikaans en Selna Visser: my hel in Dubai. Sy het verskeie toekennings vir haar skryfwerk ontvang.




6 Ebooks von Ilse Salzwedel

Ilse Salzwedel: Onvertelde stories van Afrikaans
Waar pas die riel, swart Afrikaners en Boesmans in? Of die tannies van Touwsranten in die berge naby Wildernis en die Rehoboth Basters van die vlaktes van Namibië? Met hierdie boek wil Ilse Salzwedel …
EPUB
Afrikaans
DRM
€10.83
Ilse Salzwedel: Selna Visser: My hel in Dubai
Selna Visser wou in goeder trou “n vreemdeling se horlosie, wat hy op Dubai se lughawe vergeet het, aan hom terugbesorg. Vir haar moeite het sy egter byna “n maand in aanhouding deurgebring. Die …
EPUB
Afrikaans
DRM
€10.82
Ilse Salzwedel: Seerowers, kameelkoppe en chillies vir tee
Seerowers, kameelkoppe en chillies vir tee is ’n rusbankreis deur die wêreld vir die van ons wie se wanderlust nog nie tot uitbarsting gekom het nie. Dus, sit terug en kom kuier saam met Farnese, …
EPUB
Afrikaans
DRM
€8.74
Eileen de Jager & Roelien Schutte: Blood Sisters
Ever wondered who cleans the crime scene where somebody died brutally? Or crime scenes with partially of fully decomposed bodies? Meet the two sisters from Pretoria, who not only clean crime scenes …
EPUB
Englisch
DRM
€12.96
Ilse Salzwedel: Bloedsusters
Crime-Scene Clean-up is “n maatskappy wat aan twee vroue behoort, wat met opgeleide spanne regoor Suid-Afrika tonele van plaasmoorde, gesinsmoorde en selfs selfmoorde – met deernis en empatie – …
EPUB
Afrikaans
DRM
€9.98
Ilse Salzwedel: Floreer
Veerkragtigheid is daardie “iets” wat mens laat opstaan as die lewe jou platslaan. Dit is nie ’n iets wat net sommige mense het nie, almal word daarmee gebore. Ilse Salzwedel, bekende …
EPUB
Afrikaans
DRM
€10.99