Lupe
Suche

Madré Marais 
Luistervink 

Support
Adobe DRM
Cover von Madré Marais: Luistervink (ePUB)
’n Verrassende debuutbundel kortverhale met uiteenlopende stemme en landskappe, en deurgaans ’n genuanseerde blik op die hedendaagse wêreld. Madré Marais breek op ’n onthutsende wyse weg van die bekende.

“Die stories laat my dink aan ’n groot boom: indrukwekkend om na te kyk, maar nog meer opwindend om onder die blaredak die fyn takelwerk van vertakkings te sien wat die boom bóóm maak.” – Riana Scheepers    
€9.99
Zahlungsmethoden

Über den Autor

Madré Marais is in 1987 in Bloemfontein gebore en word groot op ’n plaas in die Suid-Wes-Vrystaat. Sy matrikuleer aan die Hoër Meisieskool Oranje en voltooi ’n honneursgraad in linguistiek en ’n meestersgraad in kreatiewe skryfwerk, beide aan UV. Marais is ’n subredakteur vir Volksblad se Sentrale Plaaslike Koerante. Sy is die ma van een seuntjie.
 
Sprache Afrikaans ● Format EPUB ● Seiten 176 ● ISBN 9780798181518 ● Dateigröße 0.2 MB ● Verlag Human & Rousseau ● Erscheinungsjahr 2020 ● Ausgabe 1 ● herunterladbar 24 Monate ● Währung EUR ● ID 7479840 ● Kopierschutz Adobe DRM
erfordert DRM-fähige Lesetechnologie

Ebooks vom selben Autor / Herausgeber

709.561 Ebooks in dieser Kategorie