Lupe
Suche

Meiring Fouche 
Heks van die Sahara 

Support

HEKS VAN DIE SAHARA – SAHARA AVONTUUR REEKS




Die boek handel oor Teuns Stegmann, ’n Suid Afrikaner, wat aangesluit het by die Franse Vreemdelegioen in die Sahara woestyn, om so die dood van sy broer te probeer wreek, wie se vegvliegtuig afgeskiet is in die Sahara woestyn, gedurende die Tweede Wêreldoorlog.




Sy verhaal begin waar ’n manskap van die Vreemdelegioen ’n aanval deur Arabiere in die woestyn oorleef. Hy praat van ’n wit vrou wat blykbaar die aanvoerder van die aanval op die Franse patrollie was.




Kolonel Le Clerq van fort Dini Salam besluit om dadelik iets daaraan te doen. Hy stuur toe sy getroue kaptein D’Arlan saam met tweehonderd man, waaronder Teuns en sy makkers val, om die sogenaamde wit heks se mag in die Atlasgebergte te gaan breek, voor sy te veel Franse bloed op haar hande het.




Baie gou beland die patrollie egter in ernstige moeilikheid. Hulle word vasgekeer deur die Doelaks in die woestyn, sonder ’n druppel water om te drink. Asof dit nie erg genoeg is nie, moet hulle later in ’n radioaktiewe Uraanmyn gaan werk. Af en toe word van die manne daar gestuur na die Berg van die Arende toe…




Gaan Teuns se vindingrykheid saam met D’Arlan wat beskou word as die Houdini van die woestyn, hulle uit die penarie red? Lees gerus die opwindende verhaal en vind self uit.

€6.39
Zahlungsmethoden
Sprache Afrikaans ● Format EPUB ● Seiten 180 ● ISBN 9781928498001 ● Dateigröße 0.6 MB ● Herausgeber Pieter Haasbroek ● Verlag Pieter Haasbroek ● Land GB ● Erscheinungsjahr 2022 ● herunterladbar 24 Monate ● Währung EUR ● ID 7735719 ● Kopierschutz ohne

Ebooks vom selben Autor / Herausgeber

709.561 Ebooks in dieser Kategorie