Lupe
Suche

Wynand Dreyer 
Megaboere 

Support
Adobe DRM
Cover von Wynand Dreyer: Megaboere (ePUB)
Megaboere, kyk NET se gewilde reeks oor suksesvolle boere in Suid-Afrika, het kykers reeds vir drie seisoene vasgenael gehou. In hierdie boek neem Wynand Dreyer, medevervaardiger van die reeks, en sy produksiespan jou na die plaaseienaars op wie die kollig tot dusver in die reekse geval het. Hy bied nie net interessante profiele oor gevestigde en opkomende boere met uitsonderlike ondernemingsgees nie; hy probeer die suksesresep ontrafel wat hedendaagse boere in staat stel om die aarde op volhoubare wyse te benut. Of jy self aan die stuur van ’n boerderyonderneming staan en of jy bloot nostalgies voel oor jou voorgeslagte se geskiedenis wat op boereplase beslag gekry het, een ding is seker: jy sal verwonderd staan oor die kreatiwiteit en vernuf wat dit verg om Suid-Afrika se voedselmandjie vol te hou. Volg vir Wynand op paaie wat lei tot die verste uithoeke van die land en ontdek die grondbeginsels wat van boere pro-aktiewe entrepreneurs en sakemanne met visie maak.
€10.60
Zahlungsmethoden
Sprache Afrikaans ● Format EPUB ● Seiten 224 ● ISBN 9781776090839 ● Verlag Penguin Random House South Africa ● Erscheinungsjahr 2017 ● herunterladbar 3 mal ● Währung EUR ● ID 5046145 ● Kopierschutz Adobe DRM
erfordert DRM-fähige Lesetechnologie

Ebooks vom selben Autor / Herausgeber

4.373.308 Ebooks in dieser Kategorie