Magnifying Glass
Search Loader

Katrina Kahler 
Dagboek van ”n Perdmal Meisiekind Boek 2 Ponieklub-avonture 

Support
Adobe DRM
Cover of Katrina Kahler: Dagboek van ''n Perdmal Meisiekind Boek 2 Ponieklub-avonture (ePUB)
Volg die avonture van Abbie en haar ponie, Vonk, – hoogte- en laagtepunte, triomf en verplettering, alles ingesluit.

“Ek het nie geweet Ponieklub kan so wonderlik wees nie!” Perde is nooit vervelig nie, daar gebeur altyd iets… van bulle wat jou bestorm tot beserings wat jy opdoen, en selfs hartseer oor die dood van ‘n perd. Jy sal lag en huil. En as jy regtig lief is vir perde, sal jy hierdie boek baie geniet.

Dit is die tweede boek in die Dagboek van ‘n Perdmal Meisiekind-reeks. Boek 1: My Eerste Ponie is ook bekikbaar by e-boekhandelaars.

Onlangse kommentaar; “Ek het hierdie boek baie geniet. Wanneer verskyn die volgende een?! Ek bedoel dis regtig ‘n goeie boek! Ek is mal daaroor! Ek beveel dit aan vir alle ouderdomme.”

“Fantastiese boek! Dis baie goed vir perdeliefhebbers soos ek! Sy is baie uitvoerig. Ek bevel hierdie boek aan!”

€2.96
payment methods
Language Afrikaans ● Format EPUB ● ISBN 9781507126677 ● Translator Petro Ebersohn ● Publisher KC Global Enterprises Pty Ltd ● Published 2018 ● Downloadable 3 times ● Currency EUR ● ID 4863431 ● Copy protection Adobe DRM
Requires a DRM capable ebook reader

More ebooks from the same author(s) / Editor

91,350 Ebooks in this category