Lupa
Cargador

Amore Bekker 
Toe-Val-Lig 
Die beste stories van toeval uit Tjailatyd

Soporte
Adobe DRM
Portada de Amore Bekker: Toe-Val-Lig (ePUB)
Die geliefde en gewilde Amore Bekker se keuse van die beste, soms ongelooflike ware stories van toeval soos uitgesaai op RSG se middagprogram Tjailatyd. Luisteraars van dwarsoor die land deel hul ervaringe van die vreemde toeval wat ons lewens soms so onverklaarbaar kan aanraak. Bekendes, doodgewone mense en sommige wat eerder anoniem wil bly vertel hul stories van die waarheid wat vreemder as fiskie kan wees. Amore het net minder as 100 van die beste stories uitgsoek vir ‘n boek wat jou sal laat lag, laat huil, en laat wonder.
€10.99
Métodos de pago

Sobre el autor

Amore Bekker is een van die gewildste omroepers op RSG (met sy 1, 2 miljoen luisteraars) en landwyd bekend en geliefd. Naas Tjailatyd bied sy ook ‘n program op kyk NET aan, en mense voel hulle ken haar persoonlik. Sy het al drie boeke publiseer, al drie topverkopers. Amore Bekker woon in Johannesburg.
Idioma Africaans ● Formato EPUB ● Páginas 200 ● ISBN 9780624080244 ● Tamaño de archivo 0.3 MB ● Editorial Tafelberg ● Publicado 2018 ● Edición 1 ● Descargable 24 meses ● Divisa EUR ● ID 6473897 ● Protección de copia Adobe DRM
Requiere lector de ebook con capacidad DRM

Más ebooks del mismo autor / Editor

707.168 Ebooks en esta categoría