Sasol Eerste Veldgids tot die Sterrehemel van Suider-Afrika bied »n fassinerende blik op die suidelike sterrehemel. Met behulp van volkleurfoto»s en illustrasies, maandelikse sterrekaarte en maklik leesbare teks, sal die ontluikende sterrekundige die meer sigbare voorwerpe in ons naghemel kan uitken en meer van die unieke verskynsels in ons sterrestelsel te wete kom.
Idioma Africaans ● Formato EPUB ● Páginas 57 ● ISBN 9781775840473 ● Editorial Penguin Random House South Africa ● Publicado 2013 ● Descargable 6 veces ● Divisa EUR ● ID 5991482 ● Protección de copia Adobe DRM
Requiere lector de ebook con capacidad DRM