Lupa
Cargador

François Smuts 
Slagoffer 

Soporte
Adobe DRM
Portada de François Smuts: Slagoffer (ePUB)
Dawid Neethling is ’n suksesvolle, getroude psigiater op Stellenbosch. Wanneer die beeldskone musiekstudent Eva Rodriguez sy pasiënt word, kan hy hom nie indink langs watter paadjies sy hom sal laat loop nie. Kort voor lank staan hy in die beskuldigdebank op aanklag van moord, en dan begin onbeheersde kragte uitspeel wat uiteindelik sy eie lewe sal bedreig.
€12.99
Métodos de pago

Sobre el autor

François Smuts is al 22 jaar lank ‘n advokaat maar was ook al staatsaanklaer, landdros, regter en regsadviseur.  Hy het ook al ‘n regsrubriek, ‘n kookboek en ‘n regsboek vir leke geskryf.  Hy is passievol oor mense, musiek, stories en idees.  Hy woon teen Seinheuwel saam met sy tuinier-kosskrywer-vrou en twee seuns.
Idioma Africaans ● Formato EPUB ● Páginas 288 ● ISBN 9780795802218 ● Tamaño de archivo 0.3 MB ● Editorial Queillerie ● Publicado 2020 ● Edición 1 ● Descargable 24 meses ● Divisa EUR ● ID 7456040 ● Protección de copia Adobe DRM
Requiere lector de ebook con capacidad DRM

Más ebooks del mismo autor / Editor

709.561 Ebooks en esta categoría