Annika is mal oor speurverhale en raaisels – en as sy in die omtrek is, gebeur daar altyd iets opwindends! Op ‘n klasuitstappe na die museum ontdek Annika ‘n geheimsinnige veer. Is dit dalk ‘n belangrike leidraad? Het dit iets te doen met die opgestopte voel wat ‘n jaar gelede spoorloos uit die museum verdwyn het? Annika besluit om ondersoek in te stel …
Format EPUB ● Pages 46 ● ISBN 9780799371062 ● Maison d’édition LAPA Uitgewers ● Publié 2015 ● Téléchargeable 3 fois ● Devise EUR ● ID 5206270 ● Protection contre la copie Adobe DRM
Nécessite un lecteur de livre électronique compatible DRM