Loupe
Search Loader

Auteur: Louise van Niekerk

Support

15 Ebooks par Louise van Niekerk

Louise van Niekerk: Reënboogrant Tieners 1: Partyties en penaries
Shani is keelvol. Vir wat mag sy nie na Japie se partytjie toe gaan nie? Sy is amper sestien, maar haar pa behandel haar asof sy ’n babatjie is. Maar waar Japie en Rachelle is, is daar altyd …
EPUB
Afrikaans
DRM
€3.66
Louise van Niekerk: Reënboogrant Tieners 2: Hunks en hamburgers
Sunette is sielsongelukkig. Die Meidans was ’n totale flop. Dis onmoontlik om iemand regtig lief te hê! Pierre kan maar verskonings maak soos hy wil, almal kan sien hy’s mal oor Rachelle. Pierre sal …
EPUB
Afrikaans
DRM
€3.68
Louise van Niekerk: Reënboogrant Tieners 3: Raves en rugstekers
Hoërskool Reënboogrant is in rep en roer omdat iemand graffiti teen die skool se muur geverf het. Maar Sunette en Shani steur hulle nie veel aan al die opwinding nie. Shani is gefassineer deur die …
EPUB
Afrikaans
DRM
€3.66
Louise van Niekerk: Reënboogrant Tieners 4: Drome en dramas
’n Splinternuwe BMW. ’n Modelkontrak in Italië. Twee retoervliegkaartjies na enige bestemming van jou keuse. Klere te waarde van R20 000 ”¦ Dis maar net ’n paar van die pryse wat gewen kan word in …
EPUB
Afrikaans
DRM
€3.69
Louise van Niekerk: Reënboogrant Tieners 5: Hartebreker
Daar’s ’n nuwe hartebreker in Hoërskool Reënboogrant. Hy’s baie handsome en het boonop ’n hoofrol in ’n nuwe sepie. Nou soek die vervaardigers na ’n meisie vir ’n byrol. Shani is vasberade om die rol …
EPUB
Afrikaans
DRM
€3.69
Louise van Niekerk: Reënboogrant Tieners 6: Anderkant die reënboog
Die beroering wat die aantreklike nuwe hartebreker in Hoërskool Reënboogrant veroorsaak het, het skaars bedaar, toe die nuwe meisie van die Kaap haar verskyning maak. Al die ouerns ”“ selfs Dolf ”“ …
EPUB
Afrikaans
DRM
€3.68
Louise van Niekerk: Reënboogrant Tieners 7: Sandkastele
Sunette is in die sewende hemel van geluk, want hierdie vakansie op Hermanus is nét wat sy nodig gehad het. Dis great om weg te wees van al die dramas van Reënboogrant. Sy sou gecrack het as sy nog …
EPUB
Afrikaans
DRM
€3.68
Louise van Niekerk: Reënboogrant Tieners 8: Tienertantrums
Sunette is weer verlief. Sy kan nie glo dat sy haar so oor Pierre verknies het nie. Jaco is die wonderlikste ou wat sy nog ooit ontmoet het ”¦ én hy is mal oor haar. Hy het self so …
EPUB
Afrikaans
DRM
€3.68
Louise van Niekerk: Reënboogrant Tieners 9: Sake van die hart
Shani en Sunette beplan hulle gesamentlike verjaardagpartytjie ”“ een van Reënboogrant se groot gebeurtenisse van die jaar. Vanjaar hou hulle ’n partytjie waarheen almal maskers moet dra. Shani het …
EPUB
Afrikaans
DRM
€3.69
Louise van Niekerk: Reënboogrant Tieners 10: Liefde in Londen
Shani kan haar geluk nie glo nie ”¦ haar ouers neem die hele gesin vir ’n kort vakansie Londen toe! Sunette weet nie so mooi of die paar dae in Londen ’n goeie plan is nie. Haar hart is by Jaco wat …
EPUB
Afrikaans
DRM
€3.68
Louise van Niekerk: Reënboogrant Tieners 11: Paaie van die hart
Sy naam alleen laat haar hart vinniger klop. Leon. Leon Louw. Hy is verskriklik aantreklik en sy oë is baie blou. Sy mond is incredibly soenbaar, al het dit ’n nors trek. Shani kruis gou paaie en …
EPUB
Afrikaans
DRM
€3.69
Louise van Niekerk: Reënboogrant Tieners 12: Doodloopstrate
Alles gebeur in stadige aksie. ’n Motor se remme skree. Die Volla gly en draai dwars in die pad. Daar is ’n knalgeluid toe die motorfiets met die Kewer bots. ’n Rou kreet kom uit Leon se …
EPUB
Afrikaans
DRM
€3.69
Louise van Niekerk: Reënboogrant Tieners: Omnibus 2
Een van die gewildste Afrikaanse reekse vir tieners is nou vir die eerste keer in ’n omnibus beskikbaar! Kom deel in die lekkerste tye van Shani en haar suster Sunette se lewe ”“ die …
EPUB
Afrikaans
DRM
€10.30
Louise van Niekerk: Reënboogrant Tieners: Omnibus 1
Een van die gewildste Afrikaanse reekse vir tieners is nou vir die eerste keer in ’n omnibus beskikbaar! Kom deel in die lekkerste tye van Shani en haar suster Sunette se lewe ”“ die …
EPUB
Afrikaans
DRM
€10.39
Lorraine Hattingh & Louise van Niekerk: Reenboogrant Maats: Omnibus 2
Een van die gewildste Afrikaanse reekse is nou in ’n omnibus beskikbaar! Kom deel in die lekkerste tye van Shani en haar sussie Sunette se lewe ”“ die Reënboogrant-jare! In die Reënboogrant …
EPUB
Afrikaans
DRM
€10.39