Magnifying Glass
Search Loader

Francois Smith 
Die kleinste ramp denkbaar 

Support
Adobe DRM
Cover of Francois Smith: Die kleinste ramp denkbaar (ePUB)
Op die oog af is dié roman ’n storie oor ’n goeie dokter en ’n slegte polisieman. Want ’n bosluisbyt aan die polisieman Frans Schuin lei onverwags tot ’n tydperk van verwarring by die plattelandse dokter Gustav van Aardt. Die leser sien deur Van Aardt se oë. Is dit drogbeelde of werklike visuele waarnemings? En gaan hy mettertyd vrede maak met sy plek op die aarde?
€12.99
payment methods

About the author

Francois Smith doseer Afrikaanse letterkunde en kreatiewe skryfkuns aan die Universiteit van die Vrystaat. Sy debuutroman,  Kamphoer (2014), is met die ATKV-Prosaprys en die Sala vir Beste Debuutwerk bekroon en sy vertaling David Kramer: ’n Biografie is ook met ’n Sala-letterkundeprys bekroon. 
Language Afrikaans ● Format EPUB ● Pages 312 ● ISBN 9780624089995 ● File size 0.4 MB ● Publisher Tafelberg ● Published 2020 ● Edition 1 ● Downloadable 24 months ● Currency EUR ● ID 7545229 ● Copy protection Adobe DRM
Requires a DRM capable ebook reader

More ebooks from the same author(s) / Editor

709,561 Ebooks in this category