Die vermoorde, off-beat boheemse vrou laat ’n dagboek na waarin sy lakonies, sinies én snaaks probeer sin maak van haar lewe. Mettertyd word sy die stem van almal wat te midde van die heersende politieke woesterny hulle eie lewenstryd stry.
Language Afrikaans ● Format EPUB ● Pages 129 ● ISBN 9780799352962 ● Publisher LAPA Uitgewers ● Published 2011 ● Downloadable 3 times ● Currency EUR ● ID 5205684 ● Copy protection Adobe DRM
Requires a DRM capable ebook reader