आवर्धक लेंस
लोडर खोजें

Engela Ovies 
Draairivier 

समर्थन
Adobe DRM
का आवरण Engela Ovies: Draairivier (ePUB)
Dis die jaar 1955 en Suzanna Jansen woon saam met haar pa, ma en broer Gert in ’n riethuisie op ’n plaas naby Kakamas. Dis die Kersvakansie voor Sanna se laaste skooljaar en deesdae kry sy vlinders in haar maag elke keer as sy die buurseun, Johannes,   in een van die veekampe raakloop. En dan is daar Inge wat soos die slapende skoonheid gevangene is in die Groothuis. Engela Ovies se debuutroman,  Draairivier,  is ’n deernisvolle verhaal oor familie, vriendskap, liefde en vergifnis.
 
€11.99
भुगतान की विधि

लेखक के बारे में

Engela Ovies is gebore op 1 Julie 1968 op Onseepkans, ‘n grenspos tussen Pofadder in die Noord-Kaap en Namibië. Sy gaan ook hier langs die Oranjerivier by St. Philomena skool. In 2003 trek sy na Noudonsies naby Augrabies waar sy tans woon saam met haar twee seuns, een dogter en twee kleinkinders. Draairivier is Engela se debuut en verskyn in 2020.
भाषा अफ्रीकी ● स्वरूप EPUB ● पेज 224 ● ISBN 9780798181242 ● फाइल का आकार 0.3 MB ● प्रकाशक Human & Rousseau ● प्रकाशित 2020 ● संस्करण 1 ● डाउनलोड करने योग्य 24 महीने ● मुद्रा EUR ● आईडी 7450805 ● कॉपी सुरक्षा Adobe DRM
एक DRM सक्षम ईबुक रीडर की आवश्यकता है

एक ही लेखक से अधिक ईबुक / संपादक

709,561 इस श्रेणी में ईबुक