आवर्धक लेंस
लोडर खोजें

लेखक: Salome Schutte

समर्थन

16 द्वारा ईबुक Salome Schutte

Salome Schutte: Drome van silwer
Ná Werner se verraad vlug Selma so ver van hom af weg as wat sy kan. Net om haar weer in ’n onmoontlik aantreklike man vas te loop. Kan sy Tristan Theart vertrou, of gaan hy haar ook …
PDF
अफ्रीकी
DRM
€4.52
Salome Schutte: Eerste liefde
Ná tien jaar is Lente terug op Barrydale, naby die De Witts. Hoe hulle haar en Leo se liefde gekelder het, bly by haar. Sy moet Leo uit haar lewe hou, al breek sy ook in …
PDF
अफ्रीकी
DRM
€4.53
Salome Schutte: Onthou My
Ou liefde roes nie. Maar Karlien en die blouoogman wat haar jare gelede een aand gesoen het, gaan mekaar blykbaar ook nie nou vind nie. Daar is net te veel misverstande en …
EPUB
अफ्रीकी
DRM
€4.41
Salome Schutte: Pad deur haar hart
Seline sien Markus vir die eerste keer in tien jaar weer. Maar dis tog haar suster wat hy al die jare liefhet. Hoe weet Seline hy probeer nie nou net haar suster wakker skud …
EPUB
अफ्रीकी
DRM
€4.40
Salome Schutte: Drome van silwer
Ná Werner se verraad vlug Selma so ver van hom af weg as wat sy kan. Net om haar weer in ’n onmoontlik aantreklike man vas te loop. Kan sy Tristan Theart vertrou, of gaan hy haar ook …
EPUB
अफ्रीकी
DRM
€4.50
Salome Schutte: Saam met jou
Leila is ’n stadsmeisie, maar saam met Jan-Hendrik Verwey sal sy waar ook al gaan bly. Selfs in die Vrystaat. Net, hy staan op trou met Marelinda. En dié blonde onderwyseres klou verbete vas aan wat …
EPUB
अफ्रीकी
DRM
€4.40
Salome Schutte: Iemand soos jy
Lea is aangestel om na Alex se twee kinders om te sien. Dit is vir haar ’n uitdaging en ’n vreugde, maar wat is dit wat sy in Alex se mooi groen oë …
EPUB
अफ्रीकी
DRM
€4.48
Salome Schutte: Alles vir jou
Pixie se liefde vir die blonde reus wat ná jare weer haar lewe betree, is gedoem. ’n Vete wat jare gelede tussen hulle ouers ontstaan het, trek ’n streep deur ’n toekoms …
EPUB
अफ्रीकी
DRM
€4.50
Salome Schutte: Amper perfek
Anabel staan ná jare weer voor haar groot en enigste liefde. Niks het in haar hart verander nie. Ook nie die “vriendin” wat nog altyd tussen haar en hom gestaan het …
EPUB
अफ्रीकी
DRM
€4.52
Salome Schutte: Die Een vir my
Mariella gaan Hogsback toe om die oupa wat sy nog nooit ontmoet het nie, te gaan opsoek. Maar dis nie net oupa Karel wat haar voete onder haar uitslaan nie – die mooie Victor Vos doen dit …
EPUB
अफ्रीकी
DRM
€4.48
Salome Schutte: Na die winter
Milan verhuis van Bloemfontein na Standerlaagte om weg te kom ná ’n gebroke verhouding. ’n Gasteplaas in die middel van nêrens en ver weg van mans af, klink ideaal, maar sy het nie die aantreklike …
EPUB
अफ्रीकी
DRM
€4.48
Salome Schutte: Gister is lankal verby
Om sy voete teen die warm sand te beskerm, tel Lia ’n seun by die strand op en ontmoet sy mooie, maar moeilike pa, Viljé. Sy weet sy moet wegbly van hulle, maar die oulike seun steel haar hart − ’n …
EPUB
अफ्रीकी
DRM
€4.52
Salome Schutte: Voor die donker kom
Sewentien jaar gelede is Katrien en haar gesin gedwing om Kleinplaas te verlaat. Nou behoort dit aan die magtige Swart-gesin. Katrien droom daarvan om die plaas weer te sien, asook die befaamde …
EPUB
अफ्रीकी
DRM
€4.52
Dina Botha: Eerste liefde
In ruil vir ’n hart Zac Meyer is veeleisend; stiptelikheid en intelligensie is sy groot vereiste. En ’n beeldskone vrou aan sy arm. Én, natuurlik, Nelliesbaai. In dié prentjie pas Zanne nie. Sy’s …
EPUB
अफ्रीकी
DRM
€11.74
Salome Schutte: Die Buitestander
Antoni Arendse staan op trou met haar niggie, maar dít keer hom nie. Hy’t meer as een meisie op sleeptou. Wanneer hy kan, soen hy Isabella dat sy na haar asem snak. Kan ’n man so ’n gewetenlose …
EPUB
अफ्रीकी
DRM
€4.53
Salome Schutte: As jy naby is
Ná Elmien haar verlowing verbreek, stuur haar pa haar vir ʼn wegbreek na ʼn geheimsinnige bestemming om die hartseer van die mislukte verhouding te verwerk. Vanaf die eerste oomblik word sy betower …
EPUB
अफ्रीकी
DRM
€4.24