आवर्धक लेंस
लोडर खोजें

Schalkie Van Wyk 
Schalkie van Wyk Keur 15 

समर्थन
Adobe DRM
का आवरण Schalkie Van Wyk: Schalkie van Wyk Keur 15 (ePUB)
Kayla maak abrup kennis met haar bure se kuiergas Briand en sy fiets in ​Om joune te wees​. Haar hart werk dadelik oortyd, maar daar is die een drama ná die ander. Maryna moet Christiaan se hulp aanvaar in Maryna se liefdeslied. Bitter onwillig vat sy weer die pad – maar niemand anders nie as Christiaan vind sy in Durban. Hulle moet egter ’n onaangename taak uitsorteer en dit blyk dat die uitdaging ’n verhouding in die kiem kan smoor.
€11.99
भुगतान की विधि

लेखक के बारे में

Schalkie van Wyk woon in Johannesburg. Toe sy laas getel het, het daar reeds oor die honderd liefdesverhale uit haar pen verskyn.
भाषा अफ्रीकी ● स्वरूप EPUB ● पेज 352 ● ISBN 9780624084778 ● फाइल का आकार 0.6 MB ● प्रकाशक Tafelberg ● प्रकाशित 2018 ● संस्करण 1 ● डाउनलोड करने योग्य 24 महीने ● मुद्रा EUR ● आईडी 6391446 ● कॉपी सुरक्षा Adobe DRM
एक DRM सक्षम ईबुक रीडर की आवश्यकता है

एक ही लेखक से अधिक ईबुक / संपादक

709,561 इस श्रेणी में ईबुक