Op die oog af is dié roman ’n storie oor ’n goeie dokter en ’n slegte polisieman. Want ’n bosluisbyt aan die polisieman Frans Schuin lei onverwags tot ’n tydperk van verwarring by die plattelandse dokter Gustav van Aardt. Die leser sien deur Van Aardt se oë. Is dit drogbeelde of werklike visuele waarnemings? En gaan hy mettertyd vrede maak met sy plek op die aarde?
Tentang Penulis
Francois Smith doseer Afrikaanse letterkunde en kreatiewe skryfkuns aan die Universiteit van die Vrystaat. Sy debuutroman, Kamphoer (2014), is met die ATKV-Prosaprys en die Sala vir Beste Debuutwerk bekroon en sy vertaling David Kramer: ’n Biografie is ook met ’n Sala-letterkundeprys bekroon.
Bahasa Afrikanas ● Format EPUB ● Halaman 312 ● ISBN 9780624089995 ● Ukuran file 0.4 MB ● Penerbit Tafelberg ● Diterbitkan 2020 ● Edisi 1 ● Diunduh 24 bulan ● Mata uang EUR ● ID 7545229 ● Perlindungan salinan Adobe DRM
Membutuhkan pembaca ebook yang mampu DRM