Lente d'ingrandimento
Search Loader

Charl-Pierre Naudé 
Die ongelooflike onskuld van Dirkie Verwey 

Supporto
Adobe DRM
Copertina di Charl-Pierre Naudé: Die ongelooflike onskuld van Dirkie Verwey (ePUB)
Op ’n dag in die vroeë sewentigs merk ’n afgeleë Noord-Kaapse gemeenskap ’n gebou in hul midde waar voorheen net braak grond was. Drie weke later verdwyn die gebou . . . Lees ook oor die vreemde werklikheid van mense wat meer as een keer gelewe het, oor die jong man wat so skaam was dat hy nie op foto’s kon vertoon nie, en oor die intense liefdesverhouding van ’n paartjie wie se lewenspaaie net vir ’n paar sekondes gekruis het.
€14.99
Modalità di pagamento

Circa l’autore

Charl-Pierre Naudé is op 27 Augustus 1958 in Kokstad gebore. Sy eerste bundel, Die nomadiese oomblik, verskyn in 1995 by Tafelberg, en word in 1997 met die Ingrid Jonker-prys bekroon. Sy tweede bundel, In die geheim van die dag, ontvang in 2005 die M-Net-prys vir Afrikaanse poësie sowel as die Proteaprys vir poësie.
Lingua Afrikaans ● Formato EPUB ● Pagine 480 ● ISBN 9780624084358 ● Dimensione 1.0 MB ● Casa editrice Tafelberg ● Pubblicato 2018 ● Edizione 1 ● Scaricabile 24 mesi ● Moneta EUR ● ID 6667941 ● Protezione dalla copia Adobe DRM
Richiede un lettore di ebook compatibile con DRM

Altri ebook dello stesso autore / Editore

706.631 Ebook in questa categoria