Lente d'ingrandimento
Search Loader

Autore: Engela Ovies

Supporto
Engela Ovies is gebore op 1 Julie 1968 op Onseepkans, “n grenspos tussen Pofadder in die Noord-Kaap en Namibië. Sy gaan ook hier langs die Oranjerivier by St. Philomena skool. In 2003 trek sy na Noudonsies naby Augrabies waar sy tans woon saam met haar twee seuns, een dogter en twee kleinkinders. Draairivier is Engela se debuut en verskyn in 2020.




2 Ebook di Engela Ovies

Engela Ovies: Draairivier
Dis die jaar 1955 en Suzanna Jansen woon saam met haar pa, ma en broer Gert in ’n riethuisie op ’n plaas naby Kakamas. Dis die Kersvakansie voor Sanna se laaste skooljaar en deesdae kry sy vlinders …
EPUB
Afrikaans
DRM
€11.99
Engela Ovies: Flora
Flora, Engela Ovies se tweede roman, is ’n hartroerende verhaal oor ’n dapper twaalfjarige se liefde vir haar sibbe en die opofferings langs die pad om haar ma se droom te laat waar word. Eerlik, …
EPUB
Afrikaans
DRM
€12.99