Lente d'ingrandimento
Search Loader

Rain Oxford 
Die Bewaarder se Towerboek 

Supporto
Adobe DRM
Copertina di Rain Oxford: Die Bewaarder se Towerboek (ePUB)
Dylan het gedink hy is ”n gemiddelde man, met ”n doodloopstraat werk en nie groot aspirasies in die lewe nie. Toe hy ‘n swart boek vind met eienaardige woorde en merke, ontdek hy dat die heelal baie groter is as wat hy gedink het. Die Bewaarder van die Aarde, wat die boek en sy groot krag veilig bewaar het, en uit die verkeerde hande gehou het, word doodgemaak. Nou het die Aarde ”n nuwe Bewaarder nodig gehad.

Die stryd om die boek te beskerm het vroeg vir Dylan begin, toe hy vinnig moes staatmaak op sy nuutontdekte magte om die wesens wat gestuur is om die boek te vat, te verslaan. Dylan se lewe word verseker vol avontuur, gevaar en toorkrag

Om sy boek te beskerm en die wêreld wat nou op hom staatmaak, moet hy leer om te oorleef in ”n vreemde wêreld, veg teen die vreeslikste gruwels buite enige verbeelding denkbaar, sy toorkuns bemeester, en uiteindelik die stryd stry teen ”n donker god wat reeds een wêreld vernietig het.

€5.02
Modalità di pagamento
Lingua Afrikaans ● Formato EPUB ● ISBN 9781507128848 ● Traduttore Liezl Dreyer ● Casa editrice Babelcube Inc. ● Pubblicato 2016 ● Scaricabile 3 volte ● Moneta EUR ● ID 4863531 ● Protezione dalla copia Adobe DRM
Richiede un lettore di ebook compatibile con DRM

Altri ebook dello stesso autore / Editore

27.203 Ebook in questa categoria