Magnifying Glass
Search Loader

Jaun Truter 
Van Pollsmoor tot prediker 

Support
Adobe DRM
Cover of Jaun Truter: Van Pollsmoor tot prediker (ePUB)
Jaun Truter was ‘n gangster in die ergste graad. Noem dit maar: dwelms, aanranding, afpersing, en betrokkenheid by die Russiese mafia in Kaapstad. God gryp in op sy lewe op ‘n baie tasbare en hoorbare manier en Jaun gaan tronk toe. Hier leer hy om van voo
€9.99
payment methods

About the author

Jaun dien vyf jaar en twee maande van ‘n 10 jaar vonnis vir aanranding, poging tot moord, en besit van ‘n gesteelde voertuig uit. Hy verloor sy een oog in ‘n laatnag-aanval met messe en gebreekte bierbottels. Hy is tans die hoof van die Alpha-beweging in Suid-Afrika se gevangenesbediening asook die program wat na oudgevangenes omsien. Hy is van Brackenfell, Kaapstad en studeer tans deeltyds teologie. Hy het veral ‘n passie om stukkende mense tot emosionele en geestelike volwassenheid te begelei.
Language Afrikaans ● Format EPUB ● Pages 160 ● ISBN 9780796319197 ● File size 0.4 MB ● Publisher Lux Verbi ● Published 2015 ● Edition 1 ● Downloadable 24 months ● Currency EUR ● ID 5478624 ● Copy protection Adobe DRM
Requires a DRM capable ebook reader

More ebooks from the same author(s) / Editor

4,370 Ebooks in this category