Magnifying Glass
Search Loader

Author: Madelein Stoltz

Support

8 Ebooks by Madelein Stoltz

Madelein Stoltz: Troukoors
Erika Bruwer en die wynboer Marno de Villiers ontmoet onder verdagte omstandighede. Dan vind sy uit dié man versprei skinderstories oor haar voorkoms. Sy sweer wraak en kry ’n makeover sodat hy sy …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.40
Madelein Stoltz: Verlief op die baas
Christi Lombard sal nie soos haar voorganger verlief raak op die baas nie ”“ sy en haar gesin het hierdie werk broodnodig. Haar baas Darius, en haar hart, hou egter nie by die reëls …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.41
Madelein Stoltz: Hart van ’n man
Kiara weet feëverhale bestaan nie. Dít het sy aan vadersknie geleer. Daarom vermy sy mans soos Liam, die huislike tipe wat “vir altyd” beloof. Haar hart stem egter nie saam nie, want Liam maak …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.50
Madelein Stoltz: Vonkelwyn en liefde
Anouk se hardkoppige ouma veil haar in ’n e-pos aan haar gunstelingskrywer, Dexter Buys, op. Gelukkig sal sy nooit die man ontmoet nie. Maar Dexter is haar vriendin se nuwe swaer. Waarom voel Anouk …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.40
Madelein Stoltz: Liefde in ”n hangkas
Danelle se droomman is romanties, aantreklik, het ’n warm geaardheid en goeie maniere. Dis beslis nie Nardus Duvenage nie, alhoewel hy toonkrul-lekker-soen. En die liefde steur hom nooit aan ’n lys …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.48
Madelein Stoltz: Ridder van haar hart
Lorenzo Esposito sal nie nee vir ’n antwoord neem nie. Shaylee sal met hom trou, want dan kry haar oorlede suster en sy oorlede broer se dogtertjie, Amy, ’n goeie tuiste. Dis ’n doodgewone …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.52
Bets Smith & Madelein Stoltz: Nog altyd jy & Haar Valentynsgeskenk
In die ou Kaap moet Sidonie alleen oorbegin. Danksy Aubin. Hy het haar familie verraai, maar alles wat ’n man en vrou na mekaar toe aantrek bestaan tussen hulle. Sy bewaak haar hart, maar haar liefde …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.48
Madelein Stoltz: Pierewaaier op haar erf
Perdita ly aan Hanekom-koppigheid, ’n eienskap wat haar buurman, Ben, grensloos irriteer. Maar iets aan dié mooie rooikop maak dat hy net nie kan wegbly nie. Is sy die vrou wat sy pierewaaier-hart …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.40