Magnifying Glass
Search Loader

Madelie Human 
Skakerings van geluk (SuperRomanza) 

Support
Adobe DRM
Cover of Madelie Human: Skakerings van geluk (SuperRomanza) (ePUB)
Haar geluk bestaan uit verskillende skakerings … Lea Richter is vasgevang in ’n situasie waaruit sy nie kan kom nie. Haar ma is aan ’n rolstoel vasgekluister erg depressief en afhanklik van haar. Lea se onblusbare gees hou haar egter staande – met haar kragtige motorfiets gaan sy op lang ritte en saans skryf sy romanses onder ’n skuilnaam om haar balans te probeer hou. Om den brode is sy die prim en proper bibliotekaris van Fynbos. Stef Brits – ’n motorfietsrenjaer en handelaar – stap met sy groot stewels in haar biblioteek in en kom gooi haar saai bestaan geheel en al skoon omver. Hy is aantreklik en opwindend ”“ die verpersoonliking van die helde wat Lea vir haar romanses skep. Stef het lankal besluit dat hy nooit wil trou nie maar Lea doen iets aan hom wat hom erg omkrap. Hy is ’n filofobiak – bang vir die liefde – maar het nooit met ware liefde rekening gehou nie. Die hekelgroep van Skakerings besef dat hulle hul plig teenoor Lea en haar ma versuim het en beraam planne om die twee verliefdes te hulp te snel. Lea se ma onthul egter wat die oorsaak van haar psigosomatiese verlamming is en plaas ’n splinternuwe hindernis op die paartjie se pad na geluk. Kan hulle ook dit oorkom?
€8.19
payment methods
Language Afrikaans ● Format EPUB ● Pages 304 ● ISBN 9780799394238 ● Publisher LAPA Uitgewers ● Published 2019 ● Downloadable 3 times ● Currency EUR ● ID 7011248 ● Copy protection Adobe DRM
Requires a DRM capable ebook reader

More ebooks from the same author(s) / Editor

259,378 Ebooks in this category