Magnifying Glass
Search Loader

Author: Magdaleen Walters

Support

23 Ebooks by Magdaleen Walters

Magdaleen Walters: Net soos jy is
Mareli spartel om plankdun te word. Vir haar baas, Roelf. Mans hou nie van ronde lyfies nie. Veral nie Roelf nie. Sy sál maer en sexy word sodat hy haar raaksien, al sê Neil ook …
PDF
Afrikaans
DRM
€4.52
Magdaleen Walters: Net soos jy is
Mareli spartel om plankdun te word. Vir haar baas, Roelf. Mans hou nie van ronde lyfies nie. Veral nie Roelf nie. Sy sál maer en sexy word sodat hy haar raaksien, al sê Neil ook …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.48
Magdaleen Walters: Meisie uit die boendoe
Elspeth weet Nick Kleynhans het haar nie as sy sekretaresse gekies nie. Hy verkies meisies met skraps klere. Sy moet vasbyt, onthou sy’s hier oor die pyplyn sendingstasie toe, en veral nie in sy …
PDF
Afrikaans
DRM
€4.48
Magdaleen Walters: Luister na jou hart
Laetitia dood oor dokter Eddie Bouwer. Sy’t maklik een hele jaar van haar lewe daaraan gewy om sy aandag te kry. En toe kom Ernst Westerman, droë biltongsening van ’n ortopeed, en steek sy vingers in …
PDF
Afrikaans
DRM
€4.52
Magdaleen Walters: Niemand soos jy nie
Van kleintyd af was dit net Lukas Moolman vir Clara, al was hy hul Karooplaas se bywonerseun. Ná ’n groot vernedering is hy Kaap toe, waar hy die bordjies netjies verhang, en nie eens haar naam …
PDF
Afrikaans
DRM
€4.41
Magdaleen Walters: Verby omdraai
Marike is in twee geskeur oor die geheimsinnige man met sy broeiende donker blik ”“ en die vyandigheid wat sy te dikwels by hom bespeur. Hom ignoreer, kan sy ook nie ”“ daarvoor het hy ’n te …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.41
Magdaleen Walters: Onvoorwaardelik syne
Nege jaar gelede het sy hom die kwetsendste woorde denkbaar toegevoeg … Nou is Debbie Robinson, die eertydse rykmansdogter, terug op Slabbertsrus, waar sy haar verlede, en vir Thomas Burger, in die …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.41
Magdaleen Walters: Luister na jou hart
Was dit nie vir Ernst Westerman se inmenging nie, was Laetitia nie vir Eddie Bouwer kwyt nie en sou sy nie die moordende Visrivier-canyon saam met dié drup van ’n man hoef te gestap het …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.53
Magdaleen Walters: My hart as pand
Isabella loop met hierdie geheime liefde vir haar baas by ’n groot maatskappy. Haar stories en haar liefdesgedigte vir hom sal hy nooit sien nie. Dit lê veilig op haar geheueskyfie – ook op haar …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.50
Magdaleen Walters: Om voor te begin
Melissa se romantiese verbintenis met die grootbaas se seun skep vir haar groot probleme toe ’n man met veel minder aansien en ’n sexy lyf haar lewe inloop. Haar hart en haar werk is op die …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.41
Magdaleen Walters: Van begin tot einde
Madri verag die plaas se nuwe eienaar en veral sy gesofistikeerde seun. Maar die volgende keer toe sy hom sien, is hy in ’n gesagsposisie oor haar aangestel. En sy raak onseker oor veragting …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.39
Magdaleen Walters: Man na haar hart
Colette Buitendach het ter elfder ure besluit om nie met die motorfietsryer Francois Louw matriekafskeid toe te gaan nie. Jare later red hy haar lewe … maar is hy slegs haar redder of kan hy ook haar …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.39
Magdaleen Walters: Amper ’n bruid
Wanneer ’n bedrogspul oopgevlek word, vlug Michelle se pa na Mosambiek. Haar verloofde, Toni, verbreek hul verlowing en Michelle is skielik haweloos. Ben neem haar onder sy vlerk in, maar hoe lank …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.52
Magdaleen Walters: Lank en gelukkig
Om skielik jou huis met ’n vreemdeling te deel, is moeilik. Veral as dié vreemdeling jou eks-verloofde se broer en onmeetlik aantreklik is en jou boonop gekoester en beskermd laat voel. Dis die …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.52
Magdaleen Walters: ’n Man soos Lodewijk
Kon dit nie maar ’n ouer tannie gewees het wat langs Lucy intrek nie? Of ’n stil skrywer? Nou is dit Lodewijk met sy breë skouers, glimlag en lieflike lang lyf. Sy wil trou met ’n kultureel-verfynde …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.53
Magdaleen Walters: Ligaman
Annabeth het ’n reis om te voltooi ’n reis wat haar lewe stroop van appeltert en fudge en konfyttertjies. ’n Reis wat haar bring by die man wat in sy eie liga …
EPUB
Afrikaans
DRM
€7.62
Magdaleen Walters: Uit twee wêrelde
Uit twee wêrelde is ’n heruitgawe van Magdaleen Walters se gewildste romanses, Liefde in ”n teekoppie en Meisie uit die …
EPUB
Afrikaans
DRM
€11.81
Magdaleen Walters: Magdaleen Walters Omnibus
Drie van Magdaleen Walters se gewildste romanses, Net ”n gewone man, Bosveldsprokie en Engel in die stad in een …
EPUB
Afrikaans
DRM
€11.92
Magdaleen Walters: Ter wille van jou
Christoff – ’n eks-gevangene – kry werk in ’n fabriek terwyl hy die waarheid probeer ontbloot. Juanita – die dogter van die eienaar – vertrou hom glad nie. Totdat sy verby sy verlede kyk en skielik …
EPUB
Afrikaans
DRM
€12.45
Magdaleen Walters: Nogtans sal ek jou liefhê
1808, Engeland.Wanneer Eloise Clark ʼn beseerde man langs die pad probeer help, kom sy vanaangesig tot aangesig te staan voor iets wat slegs as ʼn wolf beskryf kan word. Disʼn skrikwekkende ervaring, …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.52
Magdaleen Walters: Mooiste Eliza
’n Gevaarlike, aantreklike predikant op ’n motorfiets …Toe Eliza Dempsey se pa sterf, moet sy na haar ma en vyftienjarige sussie kyk.Boonop verloor sy haar werk en haar huis en moet sy noodgedwonge …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.35
Magdaleen Walters: Beste Bianca
Doktor Bianca Dempsey is ’n vrou wat antwoorde soek. Sy ontdek dat iets in die water die mense in haar gemeenskap siek maak en is vasbeslote om agter die kap van die byl te kom. Sy ontmoet ’n …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.52
Magdaleen Walters: Waar die wolwe huil
Dis 1814 in Carlisle, Engeland, en die lewe het min genade vir ‘n werkersklasvrou. Edith Maberry is dus verbaas toe Lewis Bloodsworth vir haar in die bresse tree in die kroeg waar sy werk. Toe Edith …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.26