Magnifying Glass
Search Loader

Author: Marga Jonker

Support
Marga Jonker kom oorspronklik van Stompneusbaai aan die Weskus. Sy matrikuleer op Vredenburg en daarna kwalifiseer sy haar as onderwyseres. Rondom 2000 verskyn haar verhaal Die onskadelike reënspinnekop in die tydskrif Baba & Kleuter. In 2009 word twee van haar verse opgeneem in Nuwe Kinderverseboek (Tafelberg). In 2010 verskyn haar geillustreerde kinderboek, Wat is jy, Kartoffel? by Lapa. In 2012 ontvang hierdie boek die Namibiese Kinderboekforum se toekenning vir die beste boek in die kategorie geïllustreerde kinderboeke. In 2011 word haar gedig “Slegs Bekendes” opgeneem in Toulopers, uitgegee deur Lapa. Tans woon sy in Durbanville, waar sy deeltyds Xhosa onderrig by Durbanville Voorbereidingskool. Sý is die klashanswors, reken sy.




7 Ebooks by Marga Jonker

Marga Jonker: Sonder Chocolate Charlie
Nell woon op die plaas Solitaire in die Sederberg saam met haar hele uitgebreide familie van perdemense wat ’n topperdestoet bedryf. Sy het ’n paar maande vantevore ’n aaklige ongeluk met haar perd, …
EPUB
Afrikaans
DRM
€7.99
Marga Jonker: Brigadier en die raaiselponie
Zahn se ouers is geskei toe sy en haar suster nog klein was, en haar pa het onlangs weer by hulle doen en late betrokke geraak. Hulle gaan vir die skoolvakansie kuier op ’n vakansieplaas in die …
EPUB
Afrikaans
DRM
€6.99
Marga Jonker: City Girl en die swart hings
Nicole woon by haar pa en ouma vandat haar ouers geskei is. Sy het nie ’n goeie verhouding met haar ma nie en sy verkies om vakansies in Pretoria te bly en saam met haar vriendinne uit te gaan. Maar …
EPUB
Afrikaans
DRM
€6.99
Marga Jonker: Gabriella en die hertog van harte
Gabi kan haar diepste geheime in Donnabelle se rooibruin perde-ore fluister. Wanneer sy met Donnabelle praat, voel dit of haar ma nog hier op die plaas by haar is. Maar die jare toe haar ma en die …
EPUB
Afrikaans
DRM
€6.99
Marga Jonker: Goodbye, Chocolate Charlie
Solitaire Stud Farm in the Cederberg breeds perfectly trained sporting horses – showjumping, polo and dressage champions every one. Nicky and her horse Chocolate Charlie were no exception. Until the …
EPUB
English
DRM
€6.99
Marga Jonker: Brigadier and the Spirit Pony
Gabi headed for the stable. Even from a distance she could see Brigadier peering inquisitively over his stable door, ears pricked in anticipation. When she got to him, Gabi felt her stress levels …
EPUB
English
DRM
€6.99
Marga Jonker: Jenna en die leesperd
Jenna se opgewondenheid om deel te wees van die elite-skouspringspan is van korte duur. ’n Rugprobleem veroorsaak dat sy vir ten minste twaalf maande aan geen perdespringkompetisies mag deelneem nie. …
EPUB
Afrikaans
DRM
€6.99