Magnifying Glass
Search Loader

Michael Vlismas 
Die uitsonderlike boek van Suid-Afrikaanse gholf 

Support
Adobe DRM
Cover of Michael Vlismas: Die uitsonderlike boek van Suid-Afrikaanse gholf (ePUB)


Die Uitsonderlike Boek van Suid-Afrikaanse Gholf is ‘n m??t lees vir enige gholf-fanatikus. Michael Vlismas het uit jare se ervaring as sport- en gholfjoernalis geput om ‘n fassinerende versameling trivia, aanhalings, ongelooflike tellings, skreeusnaakse staaltjies en verhale van agter die skerms van Suid-Afrika gholf saam te stel. Hierdie uitsonderlike Suid-Afrikaanse gholfboek bevat boeiende trivia soos: die blouape wat die kameraspan gedurende ‘n belangrike toernooi gekaap het; die Suid-Afrikaanse gholfklub wat bekend is vir sy slange; Jaco van Zyl se SA PGA-oorwinning vanuit ‘n roosbedding; die boer wat 30 km met sy trekker gery het om gras op sy plaaslike gholfbaan te plant; hoe Simon Hobday gedreig het om ‘n toeskouer en sy vrou te laat vermoor; die kolhou-prys wat niemand wou wen nie … en veel meer.

€7.58
TODAY 15% OFF
€6.44
payment methods
Language Afrikaans ● Format EPUB ● ISBN 9780143529736 ● File size 0.2 MB ● Publisher Penguin Random House South Africa ● Published 2012 ● Downloadable 24 months ● Currency EUR ● ID 5815132 ● Copy protection Adobe DRM
Requires a DRM capable ebook reader

More ebooks from the same author(s) / Editor

4728 Ebooks in this category