Szkło powiększające
Search Loader

Nataniël 
Dik Dun Thick Thin 
Stories

Wsparcie
Adobe DRM
Pokrywa Nataniël: Dik Dun Thick Thin (ePUB)
'n Splinternuwe, skitterende versameling kortverhale deur Nataniël. 20 in Afrikaans en 8 in Engels. Skreeusnaaks, aangrypend, wys, onvoorspelbaar en — soos altyd — hoogs vermaaklik.
Soos gewoonlik delf hy goud uit sy kinderjare — oor sy ouers, sy ouma — maar daar is ook fantastiese en fantasmagoriese verhale oor sy lewe as sanger op plattelandse dorpies, oor 'n vreemdeling wat hom een aand in sy huis help om sy vrese te besweer, en hoe 'n mens jou eerste reus oorwin . . . 
€11.99
Metody Płatności

O autorze

Sedert sy solo-debuut het Nataniël reeds meer as 80 oorspronklike verhoogproduksies aangebied, 19 albums en 5 DVD’s vrygestel en 21 boeke gepubliseer. Hy is hoof van sy produksie-maatskappy Nataniël House of Music, asook Kaalkop Studio. Hy is ook die hoof van die liefdadigheidsorganisasie,  The Nataniël Progress Project.
Język Afrikaans ● Format EPUB ● Strony 256 ● ISBN 9780798181426 ● Rozmiar pliku 0.5 MB ● Wydawca Human & Rousseau ● Opublikowany 2020 ● Ydanie 1 ● Do pobrania 24 miesięcy ● Waluta EUR ● ID 7641659 ● Ochrona przed kopiowaniem Adobe DRM
Wymaga czytnika ebooków obsługującego DRM

Więcej książek elektronicznych tego samego autora (ów) / Redaktor

709 561 Ebooki w tej kategorii