‘n Splinternuwe, skitterende versameling kortverhale deur Nataniël. 20 in Afrikaans en 8 in Engels. Skreeusnaaks, aangrypend, wys, onvoorspelbaar en — soos altyd — hoogs vermaaklik.
Soos gewoonlik delf hy goud uit sy kinderjare — oor sy ouers, sy ouma — maar daar is ook fantastiese en fantasmagoriese verhale oor sy lewe as sanger op plattelandse dorpies, oor ‘n vreemdeling wat hom een aand in sy huis help om sy vrese te besweer, en hoe ‘n mens jou eerste reus oorwin . . .

Sobre o autor
Sedert sy solo-debuut het Nataniël reeds meer as 80 oorspronklike verhoogproduksies aangebied, 19 albums en 5 DVD’s vrygestel en 21 boeke gepubliseer. Hy is hoof van sy produksie-maatskappy Nataniël House of Music, asook Kaalkop Studio. Hy is ook die hoof van die liefdadigheidsorganisasie, The Nataniël Progress Project.
Língua Afrikaans ● Formato EPUB ● Páginas 256 ● ISBN 9780798181426 ● Tamanho do arquivo 0.5 MB ● Editora Human & Rousseau ● Publicado 2020 ● Edição 1 ● Carregável 24 meses ● Moeda EUR ● ID 7641659 ● Proteção contra cópia Adobe DRM
Requer um leitor de ebook capaz de DRM