Lindie en haar maats se skooltermyn skop af met allerhande probleme. Wie is die twee geheimsinnige mans wat agter Lindie en Talita aan is ”“ en wat wil hulle hê? En dan is daar nog Gina se katastrofiese nuwe haarstyl, Matrone wat ’n sjampanjebottel ontdek het en vasbeslote is om die skuldiges uit te snuffel, en die aantreklike Diaan met die kuiltjies wat Lindie se bene lam maak”¦
Língua Afrikaans ● Formato EPUB ● Páginas 89 ● ISBN 9780799370768 ● Editora LAPA Uitgewers ● Publicado 2014 ● Carregável 3 vezes ● Moeda EUR ● ID 5206257 ● Proteção contra cópia Adobe DRM
Requer um leitor de ebook capaz de DRM