Lupa
Search Loader

Valerio Dalla Ragione 
Selène 

Apoio
Adobe DRM
Capa do Valerio Dalla Ragione: Selène (ePUB)
”n Wêreld wat herhaaldelik hervestig en hervorm is op ”n klassieke grondslag wat nou vervalle is, ”n swak sosiale integriteit en ”n eeue oue verdrag tussen die stadstate wat die oorlog oorleef het, Redui en Eyodasmi. ”n Ingewikkelde en delikate menslikheid van die sesde millennium, vier studente verlaat hul tuisdorp in die lig van die hoogste vlak van geleerdheid in die kulturele hoofstad van die tyd. Sosiale spanning en ideologiese implikasies oorheers die toneel waar die lewens van die vier vriende  rondgesleep en ontwrig word, wie se ervarings hulle dinge laat doen wat hulle nooit gedink het dat hulle dit moet regverdig of teen dit wees nie, as in daardie wêreld rondom hulle.  Optimisme, selfvertroue in kennis en in hul vermoëns sal nou aanskou word in al hul illusie, en die redes van die vreeslikste misdade soos die hoogste meriete uitstaande bly, span die aksies en dialoë van die hoofkarakters saam.

€2.49
Métodos de Pagamento
Língua Afrikaans ● Formato EPUB ● ISBN 9781507171288 ● Tradutor Elmarie Smal ● Editora Babelcube Inc. ● Publicado 2017 ● Carregável 3 vezes ● Moeda EUR ● ID 5049273 ● Proteção contra cópia Adobe DRM
Requer um leitor de ebook capaz de DRM

Mais ebooks do mesmo autor(es) / Editor

27.877 Ebooks nesta categoria