Magnifying Glass
Search Loader

Author: Rene van Zyl

Support
René van Zyl is ’n oudjoernalis, skrywer en blogger. Sy woon op ’n plaas in die skaduwee van die Magaliesberge in Hartbeespoort, en is die ma van drie. Haar oudste seun is breingestremd. Sy het al twee samesweringsromans vir volwassenes die lig laat sien, asook 15 Romanzas. Sy het onlangs die jeugmark betree met ​​Die monster in my melkskommel.




21 Ebooks by Rene van Zyl

Rene van Zyl: Liefdesafari
Franci von Lelieveld is ’n CA en in haar lewe is daar vir alles ’n tyd en plek. Toe die wildbewaarder Gavin Michaels haar soen, voel sy hoe sy beheer oor haar lewe verloor. Maar hulle gaan op mekaar …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.50
Rene van Zyl: Opa vir die liefde
Athina is uiteindelik gelukkig met haar lewe op die Griekse eiland, Antiparos. Sy het haar kat, winkel en haar geliefde ‘Baba’. Toe Jason Haven met sy kuiltjies en pragtige lyf opdaag, ervaar sy …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.53
Rene van Zyl: Alice se Ierse sprokie
Toe ”n sesjarige tweeling by die kleuterskool inskryf, raak Alice dadelik op hulle verlief. Die wewenaar-pa, Sean O’Connor, wat lyk soos ”n beneukte viking-afstammeling, is egter die probleem. Hy …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.50
Rene van Zyl: Weer Eens Lilly
Lilly maak sedert graad elf besluite met haar kop en ignoreer haar hart heeltemal. Maar blykbaar het haar hart voete van sy eie en loop waar hy wil. Veral agter haar eerste liefde – Migael – en ou …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.48
Rene van Zyl: Liefde is Wynrooi
Karista is ’n toegewyde kabaretsangeres wat rugbyspelers haat. Gareth ’n geesdriftige rugbyspeler met ’n reputasie. Liefde tussen hulle twee is tog nie moontlik nie. Of is …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.52
Rene van Zyl: Storm vol liefde
’n Aanbod van werk in Zambië is veronderstel om vir Lienke te help om die trauma van die sikloon te verwerk. Daar is egter ’n erger storm wat op die horison dreig. Sy was nie gereed op die …
EPUB
Afrikaans
DRM
€8.21
Rene van Zyl: Die Alfa-Dokument
Die Alfadokument beloof om moontlik een van 2019 se groot gunstelinge te wees. Die skrywer het ’n enorme gaping in die mark gevul met ’n samesweringsriller wat gemaklik aanklank by lesers van …
EPUB
Afrikaans
DRM
€13.89
Rene van Zyl: Min of meer ’n meermin
Marina is ’n professionele meermin met ’n groot verbeelding en passie vir oseaanbewaring. Sy sal alles in haar vermoë moet doen om haar droomwerk maar ook haar droomman in te …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.50
Jessica Venter & Rene van Zyl: Blinkpoets die liefde & Skurwe hande wat kan
Blinkpoets die liefde – Jessica Venter. Tanya het meer as ’n dekade gelede weggestap van Gerhard en hy het haar laat gaan. Nou is sy terug en moet hard baklei teen die aantrekkingskrag wat sy vir hom …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.52
Cecilia Steyn & Rene van Zyl: Liefde is ’n spansport & Belliedans op die duine
Hy trek haar styf teen hom vas en hulle sit virbaie lank net so en drink hulle nuwe geluk in.Nou verstaan Lisa hoe belangrik so ’n spanbounaweek …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.48
Rene van Zyl: Waar die spoke sing
Eleanor Lindeque is ’n geskeide uitgewer, maar haar droom is om skrywer te wees. Toe die aantreklike hotelmagnaat Oliver Montgomery haar vertel dat sy oorlede oupa en Eleanor se confidant vir haar …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.52
René van Zyl: Wee Monk’s Tale
A MYSTERY, A QUEST, A COUPLE OF GUTSY TEENAGERS AGAINST ALL ODDS 795 AD: A time of superstitious beliefs and dangerous forces. When Viking marauders burn the monastery on the Scottish Island, Iona, …
EPUB
English
€5.49
Rene van Zyl: Strandwolf
Gaan haar verlede haar inhaal?Met haar donker hare, vreemde rituele en Rooihuid-bloed, vlug Tala Robberts van vreeslike herinneringe en mense wat haar jongmenslewegesteel het. Sy land met haar …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.48
Jolene de Koningh & Rene van Zyl: ’n Ontydige soen & Op die nippertjie
’n Ontydige soen – René van Zyl Minette is gefokus op haar loopbaan en die prysgeld wat haar redakteur aanbied vir ’n groot scoop. Mans is nie deel van haar onmiddellike planne nie dan kyk sy in die …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.52
Rene van Zyl: Liefde in die Boendoes
Sy sal baie moet waag om sy hart te wen Jani Kleinhans is ’n bleeksiel en almal weet dit. Daar is dus geen rede vir haarom opgewonde te wees oor ’n wegbreek saam met kollegas na Botswana toe nie.Daar …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.35
Rene van Zyl: Die hart soek wat hy soek
Elizma Victor werk baie hard om vir haar jong seun, Luka, ʼn goeie ma te wees en om hom te beskerm. Hulle huisie by die see behoort hom veilig te hou van die lelik in die wêreld wat haar al vir jare …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.49
Rene van Zyl: Sprokie vir ’n plaaskind
Geneviève van Vuuren, oftewel Jenny, se sprokieshuwelik word onverwags deur haar verloofde afgestel. Kwaad, hartseer en teleurgesteld besluit sy impulsief om saam met haar suster en swaer met ʼn …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.52
Rene van Zyl: Die monster in my melkskommel
Lexi word deur ’n monster gejag. ’n Zombie … nee, ’n zombie gekruis met ’n tokkelossie. ’n Zombeloshé. Niemand glo haar nie, behalwe haar nuwe vriende by die traumasensitiewe skool waarnatoe sy nou m …
EPUB
Afrikaans
DRM
€9.20
René van Zyl: Tuimeltrein
Abby, Jasper en Henri het net mooi niks in gemeen nie. Maar wanneer hulle moet saamwerk aan ’n groeptaak en dan die ooggetuies is van ’n moord, word hulle saamgegooi op ’n wilde tuimeltreinrit. …
EPUB
Afrikaans
DRM
€7.49
Rene van Zyl: Roekeloos verlief
Steffie Fritze, eienaar van mobiele troeteldierspa wil beslis nie op die rak bly sit nie, maar haar pogings om die regte lewensmaat te kry, loop telkens op ’n ramp uit.Toe haar pad met die van …
EPUB
Afrikaans
DRM
€3.98
Rene van Zyl: Belle, met die hart vol blomme
Izabel Blomerus, oftewel Belle, eienares van ’n blommewinkel in Potchefstroom, stoei nie net met die trauma van ’n dronk pa wat haar as kind verwerp het nie, maar ook met ’n eggenoot wat haar vir …
EPUB
Afrikaans
DRM
€3.99