Lupă
Încărcător de căutare

Ilde Grove & Tenita Kidelo 
Vlug van haar hart & Vlinders digkuns en hy (RomanzaLiefde) 

Ajutor
Adobe DRM
Copertina de Ilde Grove & Tenita Kidelo: Vlug van haar hart & Vlinders digkuns en hy (RomanzaLiefde) (ePUB)
Vlug van haar hart ”“ Ildé Grové. Van wanneer af stel VIP’s in wedvlugduiwe belang? En hoekom moet sy, verpleegster Bianca de Wit, deur die einste VIP, Zander, gekommandeer word om na hom en sy duif om te sien? Sy, wat niks van wedvlugduiwe weet nie, en niks van die liefde wíl weet nie? BONUSKORTVERHAAL! Vlinders, digkuns en hy ”“ Tenita Kidelo (DEBUUT). Alle mans met die naam Jacques is idiote, en ouer mans weet mos altyd van beter. Dís hoe Sanet die wêreld sien. Maar wat as die heelal iets anders vir haar inhou? Iets anders in die vorm van ’n wipneus en grys hare wat gedigte uit sy kop ken.
€4.53
Metode de plata
Limba Africană ● Format EPUB ● Pagini 60 ● ISBN 9780799396348 ● Editura LAPA Uitgewers ● Publicat 2019 ● Descărcabil 3 ori ● Valută EUR ● ID 7082205 ● Protecție împotriva copiilor Adobe DRM
Necesită un cititor de ebook capabil de DRM

Mai multe cărți electronice de la același autor (i) / Editor

258.075 Ebooks din această categorie