n Donker, gefrommelde varkgesig met reusagtige ore loer vir my en Dewald. Die ding knipper sy swart kraalogies teen die skerp lig van die flits. Sy liplose bek trek oop in `n grynslag wat twee rye vlymskerp, blink tande ontbloot. Hy maak `n dreigende, skirl piepgeluid, en `n enorme, benerige vlerk kom te voorskyn. My hele lyf voel lam. Ek kan nie glo wat ek sien nie. Vlermuise word nie só groot nie ”¦
язык африкаанс ● Формат EPUB ● страницы 84 ● ISBN 9780799361056 ● издатель LAPA Uitgewers ● опубликованный 2002 ● Загружаемые 3 раз ● валюта EUR ● Код товара 5206041 ● Защита от копирования Adobe DRM
Требуется устройство для чтения электронных книг с поддержкой DRM