Die brandbestryding-vlieënier Matt Marais se nuwe buurvrou, Sasha Harold, maak uit die staanspoor gevoelens in hom wakker. Nie een van die twee is egter in die mark vir ’n verhouding nie: Matt omdat hy nog die josie in is ná die verbrokkeling van sy vorige verhouding, en Sasha omdat sy ’n wêreld van moeilikheid agter haar laat. Boonop stem Matt nie saam met die wyse waarop Sasha haar drome wil najaag nie. Sasha met haar groot bruin oë laat hom aan ’n verterende vuur dink en as hy nie versigtig is nie, gaan sy hom vaskeer. Die hemel weet: Hy wil nooit weer sy vingers verbrand nie. Matt bly wonder: Hoekom het sy haar gerieflike lewe in die Kaap agtergelaat? Sal hulle vir mekaar ’n heenkome en veilige hawe kan bied?
Об авторе
Lucille du Toit is die skuilnaam van ’n skrywer van Noordwes wat ook al in ander genres sukses behaal het. ’n Muse vir Tess is in 2017 gepubliseer. Om met vuur te speel is haar tweede boek wat onder die Satyn-druknaam verskyn.
язык африкаанс ● Формат EPUB ● страницы 224 ● ISBN 9780624085584 ● Размер файла 0.3 MB ● издатель Tafelberg ● опубликованный 2018 ● Издание 1 ● Загружаемые 24 месяцы ● валюта EUR ● Код товара 6200403 ● Защита от копирования Adobe DRM
Требуется устройство для чтения электронных книг с поддержкой DRM