Magnifying Glass
Search Loader

Author: Susan Olivier

Support

16 Ebooks by Susan Olivier

Susan Olivier: Aptyt vir liefde
Rusie met die bure, met haar suster, haar pa … Hiervoor is Nicolette sat. Dis haar pa se vete, sy wil nie langer haar liefde vir Ryno Matthee ontken nie. Maar gestel die aantygings is …
PDF
Afrikaans
DRM
€4.53
Susan Olivier: Verborge obsessie
Ná al die jare is Michael Meskin terug, nou die wêreldbekende sakeman. Maar hy straf haar, asof Sonika die skuld dra vir sy swakheid van destyds, toe hy die omkoopgeld aanvaar en die pad gevat het, …
PDF
Afrikaans
DRM
€4.41
Susan Olivier: Aanloklike proposisie
René sal enigiets doen om hul familiebesigheid uit vreemde hande te hou. Sy sal selfs die nuwe eienaar se proposisie oorweeg: dat sy sy minnares word … Hy is immers onweerstaanbaar, hoe kwaad hy …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.50
Susan Olivier: Bod op ’n biljoenêr
Agtien maande was nie lank genoeg om Nico te vergeet nie, dit besef Eva die oomblik toe sy hom weer sien, en skielik is sy glad nie meer seker dat sy van hom wil skei …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.53
Susan Olivier: Vir altyd joune
Liesel wil so graag Philip de Wet se liefde wen, maar hoe vertel sy hom daar is niks tussen haar en Ignatius nie sonder om haar vriend se vertroue gruwelik in haar te …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.41
Susan Olivier: Aptyt vir liefde
Rusie met die bure, met haar suster, haar pa … Hiervoor is Nicolette sat. Dis haar pa se vete, sy wil nie langer haar liefde vir Ryno Matthee ontken nie. Maar gestel die aantygings is …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.52
Susan Olivier: Onvergeetlik
Jare ná Deirdre se suster vermoor is, keer Eben uit die buiteland terug. As hy werklik vir haar suster se dood verantwoordelik was, waarom hunker Deirdre se hart dan steeds na …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.40
Susan Olivier: Troukandidaat
Helga se bestuurder verwag dat sy oornag ’n kêrel moet vind. Net omdat sy nuwe vrou haar as ”n bedreiging sien. Sy seun is die ideale kandidaat, maar sy vertrou glad nie sy motiewe …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.40
Susan Olivier: Vyfsterman
Teen haar beterwete, is Janie gefassineer deur Darren. Al sy bagasie kan enige verhouding egter kompliseer. En gaan sy swaer hulle verhouding nie ”n vinnige dood laat sterf …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.43
Susan Olivier: Fantasieman
Ilse Botha doen haarself voor as ’n werknemer van ’n luukse vakansieoord om vir haar niggie spesifieke bandopnames in die hande te kry. Maar sy loop haar vas in die aantreklike Anton …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.50
Susan Olivier: ’n Stukkie perfeksie
Mari vertrou nie mooi mans nie. Hulle beteken net een ding en dis moeilikheid! Maar hoe gemaak met Henk Gouws … Die nuwe onmoontlik aantreklike pediater op die dorp wat haar knieë lam …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.41
Susan Olivier: Liefdesreis
Hierdie omnibus is ’n samestelling van drie van Susan Olivier se vorige Romanzas, Bod op ’n biljoenêr, Kylie se keuse en Verborge obsessie.Bod op ’n biljoenêr: Agtien maande was nie lank genoeg om …
EPUB
Afrikaans
DRM
€11.16
Susan Olivier: Net myne
Nadia het haar oog op ’n gewone outjie, sy soek standvastigheid en reken hy sal dit kan bied. Human kom gooi egter al haar plannetjies deurmekaar. Gaan Human slegs tydelike opwinding bied, of is hy …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.50
Susan Olivier: Ter wille van liefde
Sy wens sy kon omdraai ”¦ Anja kon haar geluk nie glo toe sy die vakature by die Hoë Prestasiesentrum in Pretoria in haar inboks sien nie. Dis so reg in haar kraal. Hulle soek ”n fisioterapeut wat …
EPUB
Afrikaans
DRM
€7.59
Susan Olivier & Jessica Venter: Bosveldparadys se nuwe sjef & Soeter as sjokoladekoek
Louise het een vereiste vir die volgende man in haar lewe: om haar seun lief te hê soos ’n eie kind. Hierdie mag dalk haar tweede kans met Tinus wees, maar hy is banger vir kinders as die duiwel vir …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.52
Susan Olivier: n Nutsman vir Nadia
‘Nadia moet haar oorlede tweelingsussie se baba teen ’n dwelmsindikaat beskerm wanneer die halfmiljoen rand wat haar suster en swaer aan hul verskuldig is, geëis word. In die proses verwar die …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.01