Förstoringsglas
Sök Loader

Fanie Viljoen 
Piekfyn Afrikaans Graad 6 Leesboek 

Stöd
Adobe DRM
Omslag till Fanie Viljoen: Piekfyn Afrikaans Graad 6 Leesboek (ePUB)
’n Leesboek soos min! Piekfyn Afrikaans Leesboek vir Huistaal is volgens die vereistes vir leesonderrig in die Intermediêre Fase ontwikkel. Die boek is ingedeel volgens verskillende genres met tekste en temas gepas vir ’n Graad 6-leerder soos jy. Wanneer jy hierdie leesboek lees, gaan jy jouself inleef in die wonderlike gebeure en karakters in elke storie en teks.
Maar die Piekfyn Afrikaans Leesboek bestaan nie net uit kort stories nie. Daar is langer stories (uittreksels uit romans) en fotoverhale wat jou as jong leser nuwe avonture gaan laat beleef. Daar is kort dramas om in groepverband te beurtlees of op te voer, en gedigte om te lees vir genot of te dramatiseer.
Daar is ook heelwat inligtings-, sosiale- en mediatekste wat jou lus vir lees sal aanwakker. Jy sal lees oor allerlei temas waarvan jy dalk nog nie weet nie of vreemde plekke ontdek waarvan jy dalk nog nooit gehoor het nie. Jy gaan resensies en advertensies lees om jou taalkennis uit te brei.
Al hierdie lekker leeswerk gaan jou help om Afrikaans spoggerig en vlot te lees en jou taalbegrip bevorder.
Vir die klaskamer
Om die onderwyser te help met onderrig, het die samestellers die volgende inligting in die leesboek voorsien:
• Vra wat volgens kognitiewe vlakke geformuleer is oor die meeste tekste.
• Toeligting by moeiliker tekste.
• Woordverklarings vir komplekse woorde.
• Die stappe van die leesproses.
KABV-geskik.
€5.99
Betalningsmetoder

Om författaren

Fanie Viljoen woon in Bloemfontein en skryf jeugromans en dramas. Hy is ook ’n illustreerder en skilder graag. Hy het bekende romans soos Breinbliksem, Leeus met letsels en Onderwêreld geskryf. Verskeie van Fanie se radiodramas is al suksesvol uitgesaai.
Språk Afrikaans ● Formatera EPUB ● Sidor 182 ● ISBN 9781776071784 ● Filstorlek 8.2 MB ● Ålder 17-12 år ● Utgivare Best Books ● Publicerad 2016 ● Utgåva 1 ● Nedladdningsbara 24 månader ● Valuta EUR ● ID 5219282 ● Kopieringsskydd Adobe DRM
Kräver en DRM-kapabel e-läsare

Fler e-böcker från samma författare (r) / Redaktör

20 328 E-böcker i denna kategori