Magnifying Glass
Search Loader

Author: Theresa van Baalen

Support

30 Ebooks by Theresa van Baalen

Theresa van Baalen: Sanri Steyn 1: Doktor Zombos se geheime form
Hierdie is die eerste boek in ’n splinternuwe reeks oor aspirantjoernalis Sanri Steyn en haar vriend Markus se avonture op Raaiselfontein. Die aweregse humor en lekker grillerige avonture sal seuns …
EPUB
Afrikaans
DRM
€6.96
Theresa van Baalen: Sanri Steyn 4: Die spookmeisie van Raaiself
Sanri is teen hierdie tyd gewoond daaraan dat vreemde dinge op Raaiselfontein gebeur. Toe brille links en regs begin wegraak, kry sy dadelik snuf in die neus. Dan maak Sanri en Markus kennis met ’n …
EPUB
Afrikaans
DRM
€6.97
Theresa van Baalen: Sanri Steyn 5: Die monsters van middernagstad
Sanri se neus begin kriewel toe ’n vreemde ding een middag in Middernagstraat gebeur. Sy is byna doodseker sy het gesien hoe een van Claudia Müller se oulike skoothondjies ’n oomblik lank in ’n …
EPUB
Afrikaans
DRM
€6.96
Theresa van Baalen: Vakansiepret 1: ’n Piekniek op die strand
Jana en Alisha is beste vakansiemaats! Hulle sien uit na ’n heerlike vakansie propvol pret op duinebaai. Die twee meisies besluit om ’n piekniek op die strand te hou. Maar tussen die duine hoor hulle …
EPUB
Afrikaans
DRM
€6.27
Theresa van Baalen: Vakansiepret 2: Vlieërs en Filmsterre
Dit is ’n winderige dag. Jana en Alisha besluit om hul vlieërs op die strand te gaan vlieg. Ongelukkig is Jana se irriterende boetie en sy beste maatjie ook daar. Dan beland die twee meisies …
EPUB
Afrikaans
DRM
€6.26
Theresa van Baalen: Sanri Steyn 8: Die rustelose mummie
Sanri is opgewonde toe sy hoor ’n rondreisende uitstalling met artefakte uit antieke Egipte gaan Raaiselfontein se museum besoek. Uiteindelik gebeur daar iets waaroor sy in haar koerant kan skryf! …
EPUB
Afrikaans
DRM
€6.93
Theresa van Baalen: Sanri Steyn Omnibus 1
Vier Sanri Steyn-stories in een omnibus! Sanri Steyn droom daarvan om eendag ’n joernalis te word. En nie sommer enige joernalis nie. Haar naam sal op almal se lippe wees … Superjoernalis Sanri …
EPUB
Afrikaans
DRM
€9.03
Theresa van Baalen: Sanri Steyn Omnibus 2
Drie Sanri Steyn-stories in een omnibus! Sanri Steyn droom daarvan om eendag ’n joernalis te word. En nie sommer enige joernalis nie. Haar naam sal op almal se lippe wees … Superjoernalis Sanri …
EPUB
Afrikaans
DRM
€8.95
Theresa van Baalen: Vakansiepret 3: Die Kolwyntjie-kompetisie
’n Kompetisie vir meesterbakkers op Duinebaai! Jana en Alisha sien mekaar net wanneer hulle gesinne vakansie hou op Duinebaai. En hierdie vakansie beloof om báie opwindend te wees. Alisha kry ’n …
EPUB
Afrikaans
DRM
€6.26
Theresa van Baalen: Vakansiepret 4: Sand, See en Dolfyne
’n Dag saam met die dolfyne op Duinebaai! Jana en Alisha is beste vakansiemaats en groot opwinding heers in Duinebaai ”“ ’n nuwe glyplank is by die swembad opgerig! Jana, Alisha, Tiaan en Rudie is …
EPUB
Afrikaans
DRM
€6.24
Theresa van Baalen: Sanri Steyn 2: Die aliens oorkant die straat
Sedert sy in Raaiselfontein kom bly het, het Sanri haar eie koerant, Die Raaiselfontein Gazette, begin. Toe daar nuwe intrekkers oorkant die straat is, begin Sanri se neus kriewel ”“ soos altyd …
EPUB
Afrikaans
DRM
€6.97
Theresa van Baalen: Sanri Steyn 3: Die seun met die superkat-krag
Sanri se neus begin kriewel toe sy die nuwe seun in hulle klas ontmoet. Felix tree baie vreemd op ”“ hy klouter oor mure, eet regte vissies op sy pousebrood … en hy het ’n groot geheim! Kort voor …
EPUB
Afrikaans
DRM
€6.96
Theresa van Baalen: Sanri Steyn 6: Die nag van die weerwolwe
Sanri se neus begin kriewel toe sy die nuwe meisie in hul klas, Chrissie de Wolfe, ontmoet. Waarom het Chrissie ’n sappige ROU steak in haar pousekosblik? Sanri is oortuig die nuwe meisie in haar …
EPUB
Afrikaans
DRM
€6.96
Theresa van Baalen: Sanri Steyn 7: Vampiere van Vlermuishoogte
Sanri kan nie wag om haar beste vriend, Markus, se neef te ontmoet nie. Danté en sy gesin bly in Vlermuishoogte ”“ ’n geheimsinnige ou kasteel. Maar iets is nie pluis nie … waarom het Danté se pa …
EPUB
Afrikaans
DRM
€6.97
Theresa van Baalen: Justin Fortuin, Seerower
Justin Fortuin kuier nog lekker saam met sy ma by tannie Mary in die geheimsinnige Kasteel Boekanier. Dit is ’n reënerige dag wanneer hy en sy vriend Liam ontdek dat die kasteel nie net twee geheime …
EPUB
Afrikaans
DRM
€8.08
Theresa van Baalen: ’n Klein bietjie magic
Toe Janke se pa-hulle besluit hulle gaan nie hierdie Desember op Gouritsvakansie hou soos gewoonlik nie, is sy nie baie beïndruk nie. Toe sy uitvindhulle gaan na die piepklein, geïsoleerde Noord-Kaap …
EPUB
Afrikaans
DRM
€8.74
Theresa van Baalen: Justin Fortuin: Skattejagter
Justin Fortuin het glad nie lus om die vakansie saam met sy ma by haar tannie Mary te kuier nie – al bly sy in ’n ou kasteel.Maar kort voor lank is hy reg in die middel van ’n opwindende avontuur vol …
EPUB
Afrikaans
DRM
€8.09
Theresa van Baalen: Sanri Steyn 9: Die geraamte se geheim
Daar is ’n nuwe seun in Sanri en Markus se klas; en hy het ’n buikspraakpop wat soos ’n geraamte lyk. Maar is Bennie Bene regtig net ’n pop? En is Jamahl werklik só ’n goeie buikspreker? …
EPUB
Afrikaans
DRM
€6.94
Theresa van Baalen: Op die plaas-emosiereeks: Smiley verloor sy glimlag
Klein mensies ervaar dikwels groot emosies wat hulle bang en onseker kan laat voel. Maar hulle is nie alleen nie. Karamel die koei, Smiley die donkie, Tjoppie die vark, en Flori die hoender is baie …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.63
Theresa van Baalen: Op die plaas-emosiereeks: Tjoppie se hart is seer
Klein mensies ervaar dikwels groot emosies wat hulle bang en onseker kan laat voel. Maar hulle is nie alleen nie. Karamel die koei, Smiley die donkie, Tjoppie die vark, en Flori die hoender is baie …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.62
Theresa van Baalen: Op die plaas-emosiereeks: Flori tel tot tien
Klein mensies ervaar dikwels groot emosies wat hulle bang en onseker kan laat voel. Maar hulle is nie alleen nie. Karamel die koei, Smiley die donkie, Tjoppie die vark, en Flori die hoender is baie …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.61
Theresa van Baalen: Op die plaas-emosiereeks: Karamel se bene bewe
Klein mensies ervaar dikwels groot emosies wat hulle bang en onseker kan laat voel. Maar hulle is nie alleen nie. Karamel die koei, Smiley die donkie, Tjoppie die vark, en Flori die hoender is baie …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.60
Theresa van Baalen: Z-A-K: Die reis na Zenkion
Sluit by Mitch, Lionel en Imke aan vir ’n aksiebelaaide avontuur oor aliens, astrotuie en ’n soeke na antwoorde. Z-A-K: Die reis na Zenkion is die opvolg van die eerste boek in die Z-A-K-reeks, …
EPUB
Afrikaans
DRM
€9.01
Theresa van Baalen: Z-A-K: Die avonture van Lionel Afrika
Die dag toe die aliens gekom het, het doodgewoon begin. Lionel Afrika sou daardie oggend nooit kon raai dat hy en sy beste vriend, Mitch, teen die aand op ’n ruimtereis sou gaan nie. Nog minder het …
EPUB
Afrikaans
DRM
€8.80
Theresa van Baalen: Leesgids: Z-A-K: Die Blou planeet
Leesgids: Z-A-K Blou planeet Die doel met letterkunde-onderrig is nie dat leerders net die inhoud van ’n teks moet verstaan nie, maar om uiteindelik intelligent en ingelig te kan saampraat oor die …
PDF
Afrikaans
DRM
€3.24
Theresa van Baalen: Z-A-K: Die geheime van Zenkion
Die lang reis na die planeet Zenkion is uiteindelik verby, maar vir Mitch Wilson is dit ’n antiklimaks omdat sy beste vriend, Lionel, dit nie saam met hom tot op Zenkion gemaak het nie. Min weet hy d …
EPUB
Afrikaans
DRM
€9.01
Theresa van Baalen: Z-A-K: Die Blou Planeet
Mitch en sy beste vriend Lionel besef dat dit hulle taak sal wees om die inwoners van Deltaville te red toe die ruimtewesens in die dorp land en inwoners begin ontvoer. Op die planeet Zenkion droom …
EPUB
Afrikaans
DRM
€9.03
Theresa van Baalen: Die Alfa van Alfaville
Rikus moet by sy oom Jake gaan kuier die vakansie. Hy sien nie juis uit nie, maar ten minste het sy oom ’n cool werkswinkel waar hy karre regmaak. Iets maak egter nie heeltemal sin nie – waarheen ver …
EPUB
Afrikaans
DRM
€7.96
Theresa van Baalen: ZOEM! Avontuur op ”n eiland
Reis saam met Alex en Christiaan en beleef opwindende avonture! Wanneer Alex se ouer nefie, Christiaan, sy eerste kar kry, is dit die begin van die twee seuns en die hond, Tjomper, se tydreise. Want …
EPUB
Afrikaans
DRM
€5.98
Theresa van Baalen: ZOEM! ”n Oerwoud vol dinosourusse
Reis saam met Alex en Christiaan en beleef opwindende avonture! Wanneer Alex se ouer nefie, Christiaan, sy eerste kar kry, is dit die begin van die twee seuns en die hond, Tjomper, se tydreise. Want …
EPUB
Afrikaans
DRM
€5.96