Brian Fredericks, ’n aangrypende nuwe stem, skryf met nege kortverhale ’n wêreld oop in die Cape Flats. Hy werp lig op ’n komplekse wêreld waar die grens tussen reg en verkeerd heeltyd verskuiwe, maar bowenal het hy ’n sonderlinge insig in die feilbaarheid maar ook die broosheid van menswees. Karakters kry lewe op papier, en maak jou opnuut kyk na die wêreld om jou en in jou. Met dié bundel kortverhale vestig Fredericks hom as baanbreker in die Afrikaanse kortkuns.
Yazar hakkında
Brian Fredericks het in Elsiesrivier grootgeword. Hy was op skool in Elsiesrivier Hoër, en het verskeie sertifikaatkursusse voltooi in elektriese ingenieurswese by o.m. Northlink College.Brian doen vryskutskryfwerk. Hy is opgeneem in Nuwe Stories 2, die Woordfeesbundel Bly en Die nuwe Afrikaanse Prosaboek. Hy woon in Belhar.
Dil Afrikaans ● Biçim EPUB ● Sayfalar 228 ● ISBN 9780798180924 ● Dosya boyutu 0.3 MB ● Yayımcı Human & Rousseau ● Yayınlanan 2020 ● Baskı 1 ● İndirilebilir 24 aylar ● Döviz EUR ● Kimlik 7491228 ● Kopya koruma Adobe DRM
DRM özellikli bir e-kitap okuyucu gerektirir