Збільшувальне скло
Пошук навантажувача

Hettie van Zyl 
Studiewerkgids: My Japan Graad 11 Huistaal 
Graad 11 Huistaal

Підтримка
Adobe DRM
Обкладинка Hettie van Zyl: Studiewerkgids: My Japan Graad 11 Huistaal (ePUB)
Best Books Studiewerkgids: My Japan. Hoe goed ken jy jou voorgeskrewe drama? Verstaan jy die inhoud en struktuur? Is jy reg om eksamen te skryf daaroor? Hierdie studiewerkgids is spesiaal saamgestel om leerders te help om Op die planke – My Japan, die voorgeskrewe drama vir Graad 11 Afrikaans Huistaal, ten volle te verstaan en te geniet. Dit voldoen aan die voorskrifte van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring (KABV) en al die belangrikste aspekte van die drama word daarin gedek – in taal wat leerders verstaan. Onthou! Die gids kan nie op sy eie gebruik word nie, want daar word die hele tyd na die dramateks verwys. Wat maak ons studiewerkgidse anders?
Hierdie studiewerkgids is deel van ’n reeks. Soos die naam sê, is dit nie net ’n gids wat inhoud opsom, vertaal en bespreek nie, maar ook ’n werkboek waarin leerders aantekeninge kan maak. Dit maak hersiening vir die eksamen makliker en hou waardevolle notas bymekaar in een boek.
Inhoud van hierdie studiewerkgids: ‘n Volledige bespreking van die drama, Opsommings van al die tonele, Woordverklarings, Kontekstuele vrae, ‘n Bespreking van die drama, karakterisering, literêre begrippe, simbole, temas, styl en motiewe, Post-leesverrykingsaktiwiteite om leerders se belangstelling aan te wakker, ‘n Konsepvraestel, Foto’s van die verhoogstuk.
Alle studiewerkgidse in hierdie reeks is saamgestel volgens die KABV-voorskrifte. Hierdie studiewerkgids sluit aan by Op die planke – My Japan, die goedgekeurde voorgeskrewe drama vir Graad 11 Afrikaans Huistaal. ‘n Volledige antwoordstel (met onderwysernotas wat voorafinligting bevat) is verkrygbaar by www.bestbooks.co.za.
€8.99
методи оплати

Про автора

Hettie van Zyl het ‘n BEd-graad by UOVS behaal en onderrig Afrikaans Huistaal by Hoërskool Warrenton (sy het ook in die grondslagfase skoolgehou). Hettie is die vakhoof van die vakke Afrikaans en Engels. Sy is ‘n Vraestel 2 en 3 NSS-nasiener en bied vakansieskole in die Noord-Kaap aan. Hettie is betrokke by die skoolkoerant en redenaarskompetisies.
Мова Африкаанс ● Формат EPUB ● Сторінки 112 ● ISBN 9781776071555 ● Розмір файлу 4.3 MB ● Вік 17-17 років ● Видавець Best Books ● Опубліковано 2016 ● Видання 1 ● Завантажувані 24 місяців ● Валюта EUR ● Посвідчення особи 5060590 ● Захист від копіювання Adobe DRM
Потрібен читач електронних книг, що підтримує DRM

Більше електронних книг того самого автора / Редактор

20 328 Електронні книги в цій категорі