Kính lúp
Trình tải tìm kiếm

Reney Warrington 
Smit Motors 

Ủng hộ
Adobe DRM
Bìa của Reney Warrington: Smit Motors (ePUB)
Jou buurman dink hy besit die polisie… Petra Smit erf onverwags haar oupa se ou werkswinkel in ”n klein Vrystaatse dorpie. Daar is gelukkig kopers wat tou staan vir die gebou maar Petra gaan – heel nuuskierig – kyk na hierdie eiendom waarvan sy nie glad nie geweet het nie. Daar aangekom ontdek sy die erf vol motorwrakke wat aan die plaaslike slagter behoort. Dié einste slagter is ook die buurman – hy is ’n vroueslaner en hy skeep sy seun Monty af – maar hy het kontant en staan gereed om Smit Motors te koop. Petra wat baie lief was vir haar oupa wil nie die erflating aan so ’n persoon verkoop nie en ’n mini-oorlog breek uit. Dinge word nog moeiliker toe Arno – ’n reus van ’n man met die psige van ’n kind – aan haar deur kom klop. Hy wil help. Die reus maak homself tuis en word vriende met die slagter se seun Monty. Petra hoort nie in hierdie dorp nie. Sy mis haar mooi meisie en die roman wat sy wil skryf bly tweede kom in die oorlog met die slagter. Die slagter hoort wel op die dorp. Hy ken die polisie en intimideer almal. Sal die vreemde Petra en haar twee nuwe maats Arno en Monty die oorlog kan wen? Die boek word uit verskeie perspektiewe vertel. Petra is een perspektiefkarakter so ook is die Johanna Monty se oppasser. Aan die ander kant van die wêreld bly Susan – ”n kunstenaar – vasgevang in ”n luukse Sweedse kunstepark. Nog ’n perspektiefkarakter. Wat het hierdie vroue met mekaar in gemeen? Hoe bind Smit Motors hulle almal? Smit Motors is toeganklike literêre fiksie. Réney Warrington slaag daarin om die spanning snaarstyf te hou terwyl die leser die speurwerk moet doen wetende dat iemand se bloed sal moet vloei. Die vraag is – Wie s’n?
€13.75
phương thức thanh toán
Ngôn ngữ Tiếng Nam Phi ● định dạng EPUB ● Trang 260 ● ISBN 9780799394573 ● Nhà xuất bản LAPA Uitgewers ● Được phát hành 2018 ● Có thể tải xuống 3 lần ● Tiền tệ EUR ● TÔI 7011258 ● Sao chép bảo vệ Adobe DRM
Yêu cầu trình đọc ebook có khả năng DRM

Thêm sách điện tử từ cùng một tác giả / Biên tập viên

259.378 Ebooks trong thể loại này