Lana van Eeden dra swaar aan haar emosionele bagasie. Daar is die miskraam, die aborsie, die selfmoordpoging. En die depressie. Vyf jaar het sy Marius Jansen se oorheersing toegelaat. Hier by Wilhelm van Zyl op sy uitgestrekte Karoo-plaas is daar geen veroordeling nie, net genade. Sy weet nou daar is ’n pad vorentoe, sy moet hom net kry. Alleen.
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 229 ● ISBN 9780799353440 ● 出版者 LAPA Uitgewers ● 发布时间 2011 ● 下载 3 时 ● 货币 EUR ● ID 5205726 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器