放大镜
搜索加载器

Dagboek van ’n dork 1: Stories van ’n nie-so-fantastiese lewe 

支持
Adobe DRM
的封面 Dagboek van ’n dork 1: Stories van ’n nie-so-fantastiese lewe (ePUB)
Nikki Maxwell is nie gewild nie. Eintlik is sy die teenoorgestelde van gewild. Sy’s ’n absolute dork! Nikki hoop sy kan vriende by die nuwe skool maak en dat haar dorkdae nou verby is. Maar die lewe is nie so eenvoudig nie. Wanneer sy vir die kunskompetisie inskryf, vind sy uit dat die mislikste meisie in die skool ook nou haar grootste kompetisie is! Wat staan ‘n dork te doen? Lees Nikki se dagboek vol drama en dinge en maak reg om die dork in jou ’n drukkie te gee.
€7.49
支付方式

关于作者

Kobus is ’n bekende en bekroonde vertaler. Hy vertaal verskeie belangrike fiksie-, nie-fiksie- en kinderboeke en wen onder andere die SAUK se Artes-toekenning, die Akademie vir Kuns en Wetenskap se Elsabe Steenbergprys (2015), sowel as die Alba Bouwerprys (2016). Hy is ook gekies vir die IBBY SA Ererol (2015).
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 336 ● ISBN 9780798181556 ● 文件大小 9.4 MB ● 翻译者 Kobus Geldenhuys ● 出版者 Human & Rousseau ● 发布时间 2020 ● 版 1 ● 下载 24 个月 ● 货币 EUR ● ID 7472459 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

709,561 此类电子书